Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Three Rivers Lodge

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 39 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.6
Veiligheid
4.6
Dirk V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Skoon, veilig en uitstekende ontbyt. Die verblyf is baie skoon en die perseel is veilig. Die ontbyt is van baie hoë gehalte.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Webmaster
Three Rivers Lodge
Goeie dag Dirk. Baie dankie vir die terugvoering, ons is baie bly om te hoor dat julle die verblyf en ontbyt by Three Rivers Lodge en Anna's Kitchen geniet het. Ons streef altyd daarna om vir ons gaste die beste moontlike ervaring te bied. Ons sien uit daarna om julle weer in die toekoms by ons te verwelkom. Vriendelike groete, Engela, Ontvangsbestuurder.

Esmeralda E
1 nag
5.0
Jun 2023

Verskriklik mooi en gesellig! Three River Lodge is 'n verskriklike mooi blyplek vir of oornag of 'n romantiese wegbreek! Skoon, netjies en die diens is finominaal met 'n restaurant op die perseel, maar ook 'n winkelsentrum om die draai!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Webmaster
Three Rivers Lodge
Goeie dag Esmeralda. Baie dankie dat u die tyd geneem het om vir ons 'n resensie te gee en u ervaring by ons lodge te deel. U terugvoer word hoogs waardeer en ons is baie bly dat u dit geniet het by Three Rivers Lodge. Ons streef altyd daarna om vir ons gaste die beste moontlike ervaring te kan gee. Ons sien daarna uit om in die toekoms, u weer by ons te kan verwelkom. Vriendelike groete, Engela Pretorius, Ontvangsbestuurder.

Reuben H
1 nag
5.0
Mrt 2023

Baie netjies. Kamers en restaurant baie mooi en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Benita D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2024

Ons kan Three Rivers Lodge hoogs aanbeveel. Ons het 'n heerlike tyd gehad by Three Rivers Lodge. Nie net is die hele plek beeldskoon mooi en netjies nie, die personeel is uiters vriendelik en behulpsaam. Ons het heerlik by hulle restaurant geëet en die kos was uit die boonste rakke. Ons het waarlik bederf gevoel. Die kamer was ruim en pragtig. Die sjampagne wat ons vooraf bestel het, het vir ons op ys gewag. Die Lodge het pragtige tuine en skep 'n gevoel van luuksheid en romanse. Dankie julle, ons sal beslis weer kom!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Webmaster
Three Rivers Lodge
Goeie dag, Benita. Baie dankie dat jy die tyd geneem het om jou wonderlike ervaring by Three Rivers Lodge met ons en almal te deel. Ons is baie bly dat jy ons lodge as mooi en netjies ervaar het, ons instandhouding span werk baie hard om ons lodge so te onderhou. Ons is ook bly om te hoor dat ons personeel behulpsame en vriendelike diens teenoor jou gelewer het, ons gaste se tevredenheid is vir ons baie belangrik. So ook is ons bly dat jy die kamer en sjampanje by ons geniet het, kwaliteit en waarde vir geld is net so belangrik. Ons sien uit daarna om jou gou weer by ons te verwelkom. Vriendelike groete, Engela Pretorius, Ontvangsbestuurder.

Tinus F
1 nag
5.0
Apr 2022

Peaceful and beautiful location. The room was a good size and well equipped. The grounds are beautiful, perfect for a wedding.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lizette D
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2022

Wow! Sal definitief weer daar gaan bly, baie mooi, skoon en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Shahid M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2022

Fantasties. Diens was uitstekend. Vriendelike en behulpsame personeel. Fasiliteite is eersteklas.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hannelie K
1 nag
4.0
Mei 2021

Baie netjies en grieflik. My dogter en ek het baie veilig en gemaklik gevoel tydens ons verblyf. Als was skoon en netjies en die restaurant se kos is heerlik.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Webmaster
Three Rivers Lodge
Baie dankie vir u terugvoer, ons gaste se terugvoer is altyd vir ons van uiterste belang. Ons hoop om julle sommer gou weer by ons te kan verwelkom.

Sonja M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2020

5 Star treatment and accommodation. Friendly staff. Very clean. Fantastic food. Good service. Wonderful atmosphere. We will use your facility again and can highly recommend 3 River Lodge.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Geraldine R
1 nag
5.0
Mrt 2020

Skoon en gerieflike verblyf met vriendelike diens. My verblyf in Three Rivers Lodge was perfek vir die geleentheid (Vaal Marathon). Diens was vriendelik en tegemoetkomend, en die kamer was gerieflik en skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Webmaster Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 39

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
Vanaf R2 005
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R2 005
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 92 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Golf-weg 52, Drieriviere, Vereeniging, 1939, Gauteng
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAArVFR2LFsROORzKuhmCbPafpK9UHjcrypUaDe4ChxEychvsQB9h?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 005 per nag, vir 2 mense 39 5 1 5 52 Golf Road Three Rivers 1939 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.663442866251 27.967200279236

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang