Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Three Sons Guest Farm

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kokkersgraff, Plaas Kokkersgraff, 33 km vanaf Loxton, 6985, Noord-Kaap
  • Vanaf R5 000 per nag (plek vir 12)

Beskrywing

Three Sons Guest Farm bied selfsorgverblyf op 'n pragtige plaas wat 33 km vanaf Loxton geleë is en is ideaal vir 'n gesinswegbreek of 'n groep vriende met 'n paar doendinge op die perseel.

Dié plaashuis kan tot 12 gaste op 'n slag akkommodeer en beskik oor 5 slaapkamers en 3 badkamers asook 'n buitetoilet. Die eerste en tweede slaapkamers is elk ingerig met 'n koningingrootte- en 'n enkelbed, die derde slaapkamer het 'n koningingrootte-bed, die vierde slaapkamer het 'n dubbelbed en die vyfde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die huis het 2 badkamers, 2 storte en 3 toilette.

Dié huis beskik oor 2 sitareas met 'n TV en gemaklike sitplek asook 'n kombuis wat volledig toegerus is met 'n gasstoof en oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware asook tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is 'n etenstafel in die kombuis waar gaste hul maaltye saam kan geniet.

Buite is daar 'n lieflike groot tuin asook 'n onderdakstoep met 'n ingeboude braai. Gaste het toegang tot veilige parkeerplek op die perseel.

Kamer-opset

Slaapplek vir 12 mense 5 Slaapkamers 4 Badkamers

Slaapkamer

3

1 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

3

1 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Bad, Toilet

Badkamer

Bad, Toilet

Badkamer

Stort, Toilet

Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Tv

Ligging

  • Kokkersgraff, Plaas Kokkersgraff, 33 km vanaf Loxton, 6985, Noord-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Karoo Noord-Kaap
Vanaf
Vanaf R 5 000
per nag (plek vir 12)
Vanaf
Vanaf R 5 000
per nag (plek vir 12)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kokkersgraff, Plaas Kokkersgraff, 33 km vanaf Loxton, 6985, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa5e8d095488e60cd4cae43b094f83bd261477e38f412e1d3facf5161ae570e329086179f76ccfc784c9a5e84ab19c637f8e8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R5 000 per nag (plek vir 12) Kokkersgraff Plaas Kokkersgraff 6985 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -31.463249007942 22.042386257969

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang