Three Thymes Inn
Bly 2 nagte en betaal slegs vir 1 op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie. Geldig vir verblyf vanaf 3 Jan 2025 tot 28 Feb 2025.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 5 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Plot 28B, Tierpoort, Pretoria-Oos, 0035, Gauteng
-
Vanaf
R1 100R550 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Three Thymes Inn bied veilige en bekostigbare oornagverblyf op 'n kleinhoewe in Pretoria-Oos.
Die kothuise is individueel gemeubileer met 'n koninggrootte-bed (ekstra lengte) en het en suite-badkamers met óf 'n stort óf 'n stort-oor-bad. Die kombuis is toegerus met 'n yskas, mikrogolf en stoof. Die sitarea beskik oor 'n slim-TV met Netflix en gaste kan gebruik maak van die braaigeriewe en komplimentêre WiFi wat op die hele perseel beskikbaar is.
Die dubbelkamers is elkeen ingerig met 'n koninggrootte-bed (ekstra lengte) en het en suite-badkamers met 'n stort-oor-bad. Die kombuisie is toegerus met 'n yskassie, mikrogolf en tee- en koffiemaakgeriewe. Gaste kan van braaigeriewe gebruik maak.
Veilige en ruim, goed beligte parkeerplek is naby die eenhede beskikbaar. Die eiendom is naby die meeste trou-venues in die Tierpoort-, Bashewa-, Bapsfontein- en Grahamweg-omgewing. Vir die avontuurlustiges is daar Grootfontein MTB Park en Acrobranching oorkant die pad. Gaste is ook naby die Woodlands Winkelsentrum, die Rietvlei Natuurreservaat en plaaslike winkels.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.2/5
Nicky Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 22
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- Plot 28B, Tierpoort, Pretoria-Oos, 0035, Gauteng
- Gaste dink Three Thymes Inn het ’n baie goeie ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 5 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Plot 28B, Tierpoort, Pretoria-Oos, 0035, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang