Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Threebees Guesthouse

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

3.5/5

Cees Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 148

Op LekkeSlaap 13 jaar

Opsomming van Resensie

3.8 uit 5van 79 resensies vir Threebees Guesthouse
Netheid
3.9/5
Diens
3.4/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
3.7/5
Heiti B - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Heiti B

Ok.

Het baie lekker geslaap, netjies en skoon. Bietjie moeilik vir mense met krukke. Enigste probleem was daar was niemand by ontvangs toe ons arriveer en geen eetgerei reg vir mense wat wou braai.

Hanlie B - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Hanlie B

Geen voorsiening vir loadshedding nie, alles was donker gedurende loadshedding. Die plek het baie potensiaal maar dit word nie onderhou nie.

Daar word geen onderhoud in die gastehuis gedoen nie. Die sleeper-tafels en -stoele op die kuierstoep is lendelam en kort aandag. Daar is niemand by ontvangs gedurende my verblyf nie. Die stort lek op die vloer en daar is kakkerlakke in die kaste. Die deure se slotte is los. Die ligging is uitstekend en dit kan 'n 4-ster plek wees indien daar aandag aan die onderhoud van die plek gegee word. Daar is 'n ou TV wat nie opvangs het nie.

Pau S - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Pau S

Tevrede.

Was 'n vooreg om by Threebees Guesthouse te kon bly. Hulle het ons tuis laat voel en mooi behandel.

Kaylin V - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Kaylin V

Dit was baie lekker.

Ons het dit baie geniet. Daar is verskeie dinge om te doen vir plesier, Daar is 'n swembad, pooltafel, Tv kamer, ens. Dit was die moeite werd om daar te boek.

John J - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
John J

Was slegs in pretoria vir die aand. Oornag.

Kamer was baie netjies. Personeel was vriendelik en het gehelp om goed te dra. Dankie baie. Enigste ding is die stort se deur wat nie reg is nie en die lugversorging werk nie. Hoop julle gee aandag daaraan.

Anonieme gas - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Annali D - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Annali D

Gemiddeld.

Het 'n wyle by die hek gewag om oop te maak. Slegs 1 ontvangsdame aan diens, wat nie baie behulpsaam was nie. Daar was verwarring met my kamer wat ek bespreek het. Verder was sommige van die elektriese toebehore nie in werkende orde nie, soos die lugversorging en die ketel. Pragtige voorkoms, maar die inhoud kort baie aandag!

Adri B - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
1/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Adri B

Teleurgesteld in ons verblyf.

Ek het eers 'n kamer bespreek vir my en my lewensmaat binne in die gastehuis. Een dag later verander ek dit na woonstel nommer 2, omdat ons reisreëlings verander het omdat sy seun van 14 toe saamreis. Met die aankoms gee Threebees Gastehuis ons toe die kamer en nie die woonstel nie! Daar moet ek hoor die woonstel word permanent uitverhuur! Ons kamer het nie toiletpapier, seep, handdoeke ens. in gehad nie. Nadat ek voor die tyd gevra het ons boek voor die tyd in omdat ons na 'n troue gaan. Niemand vra om verskoning nie! Ek dink dit is swak! Smeer my stroop om die mond om te sê ons hoef nie te betaal vir die kind nie! 14-jarige kind saam met volwassenes in dieselfde kamer! Ek was ongemaklik om aan en uit te trek! Die konsertina badkamerdeur wat nie heeltemal toemaak nie het ook bygedra tot my frustrasie!

Lizelle V - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
2/5
Lizelle V

The guesthouse would be lovely if it was well maintained and had staff present. We were the only guests and it was quite desolate with no one at reception while we were there.

I would not recommend this guesthouse for the following reasons: The bathroom lights by the mirror and bath did not work. The shower door is broken. The plugs in the bath and basin did not fit. We were a family of 4 and only one towel was provided. There was a very little bit of toilet paper on the toilet roll and no others were provided, so we had no toilet paper during the night on Friday. The kettle provided in the room did not work. The gate of the premises could not close and was thus left open all night. The front door of the guesthouse was left open all night with no one in sight, we had gone to close the door at 2 am in the morning when it was still left open. There were a few people drinking on the patio and though they turned their music softer they were still disturbing us by coming and going during the night. It appeared there were women who were also coming and going which did not make us feel very comfortable. There was no one at reception the whole time we were there. The breakfast was very disappointing, there was only one plate put out and the food did not look appealing at all, we thus did not stay for breakfast. We asked Master on Friday when checking in if we could have breakfast in the morning and he said that would be fine, but they did not seem prepared. Though the guesthouse can not be held responsible for this, it is worth mentioning as we could not fall asleep until after 3:30 am on Saturday morning. The neighbours were playing music and shouting very loudly, right by our window until 03:30 am. When we wanted to check out, there was only a cleaning lady around, she phoned Master who was off, to tell him we were checking out and that we had complaints and he apparently said to provide the complaints to the website. It is disappointing that the website enlists a guesthouse like this. I do not plan to book through the webiste again as a result.

Jarcues S - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Jarcues S

Warm.

Die aircorn werk nie in die kamer waar ons geslaap het nie en nadat ons gevra het om dit reg te maak het hulle net in waaier ingesit en dit was warm. Daar was ook gesê ontbyt was in gesluit wat nie so was nie.

Cindy N - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Cindy N

Regtig nie die moeite werd om daar te bly nie.

Dit is vuil en kort baie aandag. Dit ruik na rook, TV en sekere ligte werk nie. Daar was glasstukke op die vloer. Iemand anders se ou kos was nog in die mikrogolfoond. Die mikrogolfoond is in elk geval so geroes. Daar was nie eers genoeg messe en vurke of koppies nie, ook nie handdoeke nie. Sal dit glad nie weer gebruik nie en beslis nie vir iemand aanbeveel nie.

Petro J - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Petro J

Baie bly dit was net 1 nag.

Nooit weer nie. Daar was nie melk of Vyfrose-tee beskikbaar nie, en hulle was nie bewus van ons bespreking nie.

Dawie E - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dawie E

Adequate.

Served its purpose intended.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Voldoende.

Sy doel vervul.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Marius V - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Marius V

Dit was 'n groot teleurstelling en mors van geld.

Toe ons daar aankom was daar niemand om ons te ontvang nie. Die skoonmaakster het vir ons gesê ons moet maar 'n kamer kies. Hulle advertensie sê: DStv, aircon en WiFi - daar was geen van hierdie geriewe beskikbaar nie. Ons het later 'n werker in die hande gekry en gevra vir 'n waaier, want dit was baie warm. Dié is na 'n paar uur na ons kamer gebring. Daar was 3 glase almal verskillend en een met 'n ernstige kraak in, 2 bekers en pot sonder deksel. Beslis nie geskik vir "self catering" nie. Die kussingslope het gate in gehad en was gevlek. Die een handoek wat daar was, was in toiings (baie stukkend). Ek het 'n foto daarvan geneem. Ons het vir die skoonmaakster gevra vir ander handoeke en toe bring sy vir ons 2 ander wat nie veel beter was as die eerste nie. Geen handseep nie. Ons moes vra vir toiletpapier. Die stort is stukkend en jy moet die stort met 'n hanger sodat hy werk. Die stortvloer is besig om los te kom so jy staan op los klippies. Die woonstelle is nie los van mekaar nie ons het die spesifieke een gekies, want hy is die enigste een met 'n venstertjie (buiten die glasdeur waarby jy inkom). Ons het niks van die ander geriewe gesien nie.

Vanessa S - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vanessa S

Dit was asemrowend lekker. Alles was mooi, skoon en netjies.

Die gastehuis was heerlik. Skoon en netjies. Die beddegoed was skoon. Die bed het heerlik geslaap.

Maureen R - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maureen R

Was happy with the short notice and availability.

Will definitely recommend to friends and family.

Morris F - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Morris F

Fantastic stay at Threebees.

I had a fantastic stay with my partner at Threebees. Friendly staff and good breakfast with a nice view of Montana Park and nature. This was my third visit at Threebees and I'll visit again as I've never been disappointed in this guesthouse.

Daphne P - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daphne P

Stay was fantastic, but in overall the place need a fumigation because it's got terrible big spiders.

A lovely place to relax.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Verblyf was fantasties, maar oor die algemeen het die plek 'n pesbeheer nodig, want dit het verskriklike groot spinnekoppe.

'n Heerlike plek om te ontspan.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Louise P - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Louise P

Baie behulpsame personeel.

Die gastehuis is wonderlik vir Montana Park, in 'n baie nou stil area.

Rulet V - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Rulet V

Teleurgesteld.

Geen DStv of verhitte swembad soos geadverteer word nie. Blykbaar Openview waarvan die fliekkanale nie gewerk het nie al het ons dit meer as een keer rapporteer. Baie mooi gastehuis, maar die ondersteuning was nie op standaard nie.

Jh F - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Jh F

Kamer nie op standaard.

Die kamer wat aan ons toegeken was, was nie regtig op standaard nie. Daar was ligte wat nie vervang was nie. Die kamer het ook effens on afgewerk voorgekom. Daar was ook baie muskiete wat gepla het. Ons het alternatiewe verblyf gevind by 'n ander gastehuis teen dieselfde tarief met baie beter voorkoms. Ek weet nie hoe die res van die kamers lyk nie maar ons s'n het my nie beïndruk nie.

Lize-mari S - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
2/5
Lize-mari S

Teleurstellend.

Air con werk nie! Stortkoppe is stukkend. Dak lek in badkamer.

Karin C - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karin C

Heeltemal voldoende vir my behoefte aan oorslaapgeriewe.

As bekostigbare oorslaapgerief het Threebees Guesthouse heeltemal aan my behoefte voldoen. Ook is ek redelik laat toegelaat om steeds in te boek.

Gerdus Y - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Gerdus Y

Ons het darem gemaklik geslaap.

Op aankoms was daar niemand om ons te verwelkom nie, een van die gaste het gelukkig iemand gaan roep vir ons. Die dame het toe nie eers 'n idee gehad in watse kamer ons moes slaap nie, ek het vir haar gesê in watse kamer ek geboek het en sy het toe gesê maar die kamer het klaar iemand in en na 'n klomp oproepe kon sy ons eers na 'n kamer vat. Ek voel net hulle kon op aankoms net vir ons laat weet het wat aangaan.

Jan M - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Jan M

Glad nie op standaard, plek in die mark, nou gee niemand meer om nie.

Daar was nie genoeg eetgerei in die selfsorg-eenheid. Die tweeplaatstofie lyk of hy jare laas skoongemaak was en die stort is in 'n haglike toestand. Ontbyt was nie heeltemal gereed die volgende dag, daar was ook nie toerusting soos groot lepels, egglifters ens. om mee kos te maak nie.

Alicia B - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Alicia B

Baie teleurgestelde, lojale kliënt.

In hierdie plek was ons egter baie teleurgesteld. Dit was vuil, ons voete het vasgeplak aan die houtvloer in die kamer, die televisie se kontrole was vuil, die seephouer in die badkamer was vuil, die bad het geen prop gehad nie en dit was vuil en daar was stof op die houtbadkamerkas. Ek het foto's vir bewyse geneem. Die badkamer kon ook nie sluit van die binnekant af nie, badkamer is in die gang en nie in kamer nie, daarom sou dit gerieflik wees as dit sou kon sluit.

Johannes V - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Johannes V

Swakste gastehuis wat ek nog ooit beleef het.

Klein beknopte kamertjie sonder 'n en suite-badkamer. Geen TV remote. Die geur van hoenderbinnegoed wat in die kombuis gaargemaak word hang in die huis. 'n Gelag en skree voor my kamerdeur 24:00 in die nag.

Elsabé S - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsabé S

Absoluut uitstekend!

Gastehuis is baie skoon en netjies, baie veilig, uitstekende diens, en vreeslike lekker kos. Jy kan nie die plekkie mis nie! Ek beveel hulle beslis aan. Weereens dankie vir alles! Sien julle verseker weer!

Threebees Guesthouse se terugvoer

Thank you, thank you, thank you, thank you.

Kind regards,
Master

Threebees Guesthouse
Marcia B - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marcia B

Friendly

I felt at home. My children didn’t want to leave. It was nice for me and my kids were very safe. I will definitely go back. Thank you for looking after us.

Threebees Guesthouse se terugvoer

Hallo Marcia,

Thank you very much for choosing Threebees.
We will make sure that everyone feel at home, all our guests are part of Threebees family.

Kind regards,
Threebees team

Threebees Guesthouse
Sphilisiwe G - Jun 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sphilisiwe G

Wonderful peace of mind.

The place is beautiful, clean, with great hospitality and it's in a beautiful quiet suburb. Will definitely come back and recommend it to friends and family.

Da-niel V - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Da-niel V

Tevrede.

Alles was baie lekker behalwe dat hulle adverteer dat hulle lugversorging in die wittebroodsuite het, wat so is, maar dit werk nie. Die bestuurder kon dit ook nie kry om te werk nie. Eers was gesê dat dit vat lank om koud te word. Ons het 15:00 ingeboek en dit aan gesit en eers weer 02:00 die oggend terug gekeer kamer toe en dit het nie gewerk nie.

Anonieme gas - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Claudette H - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Claudette H

In die algeheel lekker.

My kamer was net 1 keer skoongemaak in die 3 dae. Die koffie, suiker en tee was nooit hervul nie. Maar oor die algemeen was dit rustig, mooi en veilig. Die personeel was vriendelik en die plek netjies. Dankie.

Petrus J B - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Petrus J B

Behalwe vir geraas langsaan wat soms ons slaap versteur het , was die verblyf aangenaam.

Geraas in gang, kamers en badkamer in gang langsaan was steurend. Die geriewe en netheid was redelik en soos verwag. Dalk moet deur knip en digtheid aandag kry.

Lizelle N - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Lizelle N

'n Goeie plek om te oornag.

Diens was stadig, veral die kombuis. Geen tot min warm water om te stort.

Tina J - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Tina J

Rustig en goed geleë!

Pragtige plek en uitstekend geleë. Kort net bietjie TLC om die plek op standaard te kry. Die ligte in die kamer het nie gewerk nie en die ontvangsdame het op die bank gelê en TV kyk toe ons daar aankom. Hierdie is werklik 'n juweel wat net bietjie "polish" kort.

Anonieme gas - Apr 2016
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Petri K - Feb 2016
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Petri K

Was twee keer daar tuis ... die eerste keer ... en die laaste keer!

Bed en vloere kraak die bure wakker. Geen kragopwekker tydens kragonderbreking nie dus geen haardroër en geen oggend koffie. Geen brekfis voor 07:30 dus die vroeë voëltjie mis die wurm. Geen seep in die badkamer en enkel laag toiletpapier en dus nie onderhandelbaar nie.

Steven D - Nov 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Steven D

Dit was regtig 'n fantastiese ervaring.

Ek woon in Strand, Wes-Kaap, en het voorheen al baie gereis en by baie B&B's oornag en ek gaan nou weer begin reis vir werk. My vrou was 12 jaar laas saam met my op reis. Sy het hierdie verblyf terdeë geniet. My seun is 10 jaar oud en dit was sy eerste verblyf in 'n B&B buite Kaapstad en sy eerste vlug daarby. Toe hy sien daar is 'n swembad by Threebees was hy in ekstase. Kinders oordeel hul verblyf aan wat daar is vir hulle om te doen en ek voel die swembad het sy merk gemaak op my seun. Dit was skoon en regtig lekker. Ek oordeel 'n plek aan baie dinge aangesien ek weet wat ek verwag van 'n B&B. Ek moet sê dat ek baie beïndruk was met Threebees. Dit was alles die moeite werd; van die skoonheid, ligging, veiligheid tot waarde vir geld. Die kliëntediens was fantasties en daar moet ek spesifiek Master se naam noem wat in beheer is daar. Hy was "great" en het sonder moeite vir my 'n pendeldiens gereël wat ons die middag na 'n byeenkoms geneem het en vir ons weer kom optel het so 22:00 die aand. Godfrey, wat die voertuig bestuur het, was ook fantasties met goeie bestuursvernuf en 'n skoon en netjiese voertuig. Regitg briljant. Julle weet mos as mens met jou gesin reis en vroulief is beïndruk en gelukkig, is als OK. In kort, dit was 'n fantastiese ervaring. Baie dankie aan LekkeSlaap (julle het ons deurgaans op hoogte gehou) en veral Threebees. Julle was almal fantasties vandat ek die aanlyn bespreking begin het tot ons vertrek het daarvandaan. Ek sal jul beslis weer gebruik as ek in Pretoria is en absoluut aanbeveel vir toekomstige kliënte. Baie dankie!

Alec G - Nov 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Alec G

Very nice rooms.

I was very impressed with the helpfulness of the staff.

Teresa B - Feb 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Teresa B

Ideale plek om te oornag vir besigheid. Diens was puik en baie mooi uitsig.

Beurtkrag het veroorsaak dat ons nie warm ontbyt kon kry nie, maar daar is nog steeds gereël vir ontbyt. Ontbyt moes ook vroeër wees as ander en dit is betyds gereël.

Edmund D - Feb 2015
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Edmund D

Lekker geslaap!

Baie laat aankom en baie vroeg vertrek. Lekker geslaap.

Schoeman B - Apr 2015
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Schoeman B

Sal aanbeveel dat daar behoorlike toesig is, en dat kos meer aantreklik voorgesit word en warm is.

Aangenaam, behalwe dat ons vir 15 minute buite die hek gewag het voordat dit vir ons oopgemaak is. Die ontbyt is baie onsmaaklik voorberei en tafels was nie skoon nie. Personeel gesels baie luidrugtig. Verder was die kamers netjies, maar daar was geen toiletpapier in die badkamer nie.

Christo T - Aug 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Christo T

Swak toegerus.

Die breekware is nie genoegsaam vir die grootte van die vertrek nie.

Lalie N - Sep 2015
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Lalie N

Dit is wel stil en rustig, maar die slaap was nie lekker nie.

Die een bed was gebreek en my man moes 'n plan maak om op die lendelam bed te slaap. Ons het 'n TV met 'n stukkende afstandbeheer gehad met die gevolg dat ons nie eers kon TV kyk nie. Ek sal dit regtig nie aanbeveel nie, want jy wonder oor als. Die duvet het ook vlekke opgehad wat ek dink is uiters onprofessioneel. Ek het regtig gedink 'n 3-ster is nie sleg nie, maar weet regtig nie waar hulle 'n 3-ster-gradering gekry het nie.

Bianca G - Okt 2015
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
4/5
Bianca G

Redelik netjies.

Ek was daar vir 'n werkswinkel by die Universiteit van Pretoria, so mens moet 'n kar hê om rond te ry, maar dit is baie naby die Zambesi Centre. Die bed en kamer het hulle elke dag opgemaak en die badkamer ook - so dit was baie goed. Hulle bedien net ontbyt van 07:30-10:00 en nie soos dit op hulle blad staan nie. So ek kon net een dag ontbyt kry. Ek sal dit nie aanbeveel as mens vir werk kom nie, maar wel met vakansie. Die hek het altyd oopgestaan en die deure was altyd oop so ek het nie so veilig gevoel nie.

Jan V - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Jan V

Ons het seker gekry waarvoor ons betaal het, maar dit het glad nie aan die verwagtinge voldoen nie

Daar is geen aanwysings na die ontvangs nie. Die ontvangspersoneel was onbekwaam en onbeskof. Daar was nie koffiepoeier in die kamer nie maar ons is nog suiker aangebied in plek van koffie. Hulle wou seker hê ons moet suikerwater drink. Uiteindelik het hulle wel 'n amper leë bottel koffie aangebied. Daar is geen privaatheid in die badkamer en toilet nie, want daar is nie 'n deur nie, net 'n los skerm wat oopgevou kan word. Die deur tussen ons kamer en die kamer langsaan was nie gesluit nie. Daar is geen sekuriteit nie en die motorhek wou nie toemaak met die kontrole nie. Die foto's en webtuiste het my laat dink dit is meer luuks. Ek was bitter teleurgesteld.

Helena Naomi B - Jun 2015
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Helena Naomi B

Lawaaierig, onveilig en verwaarloos!

Geen personeel met aankoms. Ek moes bel. Toe die persoon opdaag was hy geklee in 'n werkpak-broek en baie onprofessioneel. Die volgende oggend was hy steeds in hierdie drag. Die TV het glad nie gewerk nie en die kasdeure was stukkend en onnet. Geen sakkies tee, koffie suiker of melk in die kamer nie. Drie uur in die oggend het dronk buitelandse gaste buite ons kamer op die trap in 'n hewige rusie betrokke gewees. Die een het gedreig om die ander een dood te maak as hy nie betaal nie ens. Dit het stil geword en 'n uur later is ons weer eens met die selfde lawaai en onveilige gevoel gekonfronteer. Geen nagpersoneel op diens. Ons kry gewoonlik sulke goeie diens by plekke wat ons deur LekkeSlaap bespreek.

Gerhard J - Des 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhard J

Uitstekend!

Perfek geleë, baie netjies en skoon, vriendelike en goed opgeleide personeel.

Tinus B - Nov 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tinus B

PUIK!

Lekker ontbyt en geriewe!

Devon H - Jul 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Devon H

Goeie en vriendelike diens; waarde vir geld; kliëntediens uitstekend.

Sien die sterre hieronder.

Dirk S - Jun 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dirk S

Aangenaam, rustig en skoon.

Baie vriendelike verwelkoming. Vriendelike personeel in baie stil rustige omgewing.

Michelle B - Jun 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle B

Verblyf was baie aangenaam,skoon en netjies,sal enige tyd weer gebruik maak van Threebees.

Plek was maklik om te kry en die area is perfek. Die vriendelikheid van die staff was fantasties. Threebees sal vir seker ons weer sien in die toekoms. Dankie!

Linda B - Sep 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Linda B

Laat ingekom, een nag oorgeslaap, volgende oggend vroeg vertrek.

Omdat ek laat ingekom het, was daar niemand by ontvangs nie, maar die eienaar het vinnig gereageer. Die dame wat my toe gehelp het, was half verbaas oor my bespreking en het my bewys van betaling gehou, ek het geen kwitansie ontvang nie en geen register geteken nie. Die parkering was 'n probleem. Daar was reeds 3 ander motors en die gastehuis se bussie. Ek moes teen 'n baie steil skuinste parkeer vir die nag. Ek het ingery en tot in ontvangs geloop en so 5 minute daar rondgestaan. Hoewel die plek elektriese omheining het, was die toegang wawyd oop en enige iemand kan daar instap en amok maak. Die toegangshek was ook die hele nag oop, asook die toegang tot die huis. Die deure na die kamers sluit slegs met 'n sleutel en het nie 'n veiligheidshek nie, daar is wel 'n veiligheidshek by die deur wat na buite lei. Maar die kamer en badkamer was skoon en uiters netjies en my verblyf was aangenaam.

Leana H - Okt 2014
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Leana H

Ontvangs goed, dankie dat julle bereid was om 'n tydjie te wag, aangesien die spitstyd-verkeer ons vertraag het.

Kamers gerieflik ingerig. Die vloere was 'n bietjie stowwerig.Vloere n bietjie stowwerige gevind. Die onderste kamer wat die laaste aand aan ons toegeken is, is gebrekkig gevind. Die TV het net een kanaal; die stort het nie behoorlik gefunksioneer nie, so die hele badkamer was papnat na gebruik; die mure het aandag nodig, dit wil afdop; die vloere is ook stowwerig; die een dubbelbed se beddegoed het kolle op gehad, nie seker of dit skoon was nie. Verder was die staf baie vriendelik, behulpsaam, professioneel en gasvry. Baie sentraal geleë vir die doel van ons besoek, binne bereik van besighede.

Johan B - Mei 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Johan B

Our second time there and definitely not the last

Professional service, close to shopping center and highway makes it a great place to stay.

Ansie A - Des 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Ansie A

Baie netjies en skoon.

Dis een van die beste gastehuise wat ek al besoek het, beurtkrag en al. Dit is werklik die moeite werd gewees.

Janet F - Nov 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Janet F

When next we are up in Pretoria and need a B&B, we will definitely come back to Threebees.

The only problem is that we found our room quite small, and would have loved to have an airconditioner.

Nico C - Feb 2014
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Nico C

Beslis 'n plek wat ek weer sal besoek!

Master, die gastehuis se bestuurder, is baie effektief en vriendelik.

Cobus E - Des 2014
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Cobus E

Gerieflik en sentraal.

Sien die sterre hieronder.

Juliana B - Nov 2014
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Juliana B

Gerieflik.

Die verblyf was aangenaam, maar die ontbyt was teleurstellend.

Casper G - Des 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Casper G

Baie rustig en privaat.

Ons voel ons is baie welkom en tuis!

Marietha P - Des 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marietha P

Dit was werklik awesome.

Ons was baie beïndruk met die verblyf. Alles was perfek. Ek sal julle beslis weer sien en ons sal ook aan ons vriende vertel. Baie dankie.

Johann E - Nov 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johann E

It was top notch!

Nice!

Lerato M - Sep 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lerato M

Wonderful

No complaints, great guesthouse.

Kgomotso S - Jul 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kgomotso S

Wonderful, the perfect place to stay at while in SA.

Threebees guest house in Montana Pretoria is an extremely wonderful place to be, with your friends, family, or partner. Very good service and friendly faces. It was more than wonderful for my husband and I to stay there, and I wish I could stay here for my entire life! I urge everyone to go on holidays, or weekends, to experience it (which is what I just did). Threebees is the best!

Ellanie S - Jul 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ellanie S

In 2 years, when we come back to do korfball again, I will definitely book here again

We did not know what to expect (when we were driving from Mpumalanga to the guesthouse) but all I can say is value for money and a great view! The guest house felt like home as did the people who were staying with us. Only good comments about Threebees!!! Thank you very much.

Joseph B - Jun 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joseph B

Baie mooi plek rustig. Die kos was nie te sleg nie, maar die ontbyt was koud.

Die aand met aankoms was daar net een stel handdoeke. Daar was glad nie tee, koffie en suiker beskibaar met ons aankoms nie. Ek het die volgende dag tee-geriewe aangevra. Hulle het dit daarna voorsien. Hulle het ook nie die plek kom skoonmaak nie; ons het dit self gedoen. Ek sal wel graag by een van julle ander plekke ook wil tuisgaan, dié keer met vriende. Baie dankie vir julle mooi plek. Ek gee julle 90%, ja. Ek hou gereeld vakansie in Oos Transvaal, Durban en Kaapstad. Nou week ek waar om aan te klop.

Company B - Jun 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Company B

Perfect

Welcoming and clean, so overall a pleasurable stay.

Hanli B - Mrt 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hanli B

It was wonderful, comfortable and peaceful..

It is nice spacious and neat. I was really impressed with the room. We will definitely come back. Thanks for your hospitality.

Itumeleng S - Nov 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Itumeleng S

Great

Everything was wonderful!

Johan B - Okt 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan B

Baie aangenaam, sal beslis weer terugkeer.

Ek het my verblyf baie aangenaam gevind. Sal beslis terugkeer. Waarde vir geld!

Rose M - Jul 2013
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rose M

Fulfilling

My expectations were fulfilled.

Mark R - Mrt 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Mark R

Great value for money in a lovley neighbourhood

Threebees was good value for money. A pleasant stay was enjoyed by all.

Leana B - Nov 2013
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leana B

Pragtige skoon beddegoed,maar konbuisarea vuil,nie volledig toegerus.Sal uit eet aanbeveel

Ons is goed ontvang en Master was baie behulpsaam om vir ons kamers te ruil omdat my mammie nie kon trappe klim nie...ek het vooraf navraag gedoen en nie antw gekry nie! Ek moes n paar keer teruggaan vir navrae oor TV, glase ens.want daar was niemand by ontvangs. In die inligting gedeelte op jul info blad sou ek die opsies ivm etes en ontbyt tye verander,want dit stem nie ooreen nie!daar moet herstelwerk aan blindings in badkamer gedoen word en die rusbank was vuil en stukkend. Dit skep nie n goeie indruk nie,en is beslis nie driester kwaliteit nie. As hulle dit opknap, is die plek die sterre werd! :)

Wilma M - Jan 2013
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Wilma M

Very nice

The room was so nice, just a pity we got a broken fan which no one checked before our arrival, and there was no answer from the number we tried to phone - could be because it was after 22:00 at night. Otherwise, a very nice place.

Anthony H - Okt 2013
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Anthony H

Goed.

Sien die sterre hieronder.

Lynn W - Nov 2012
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lynn W

Very impressed with the accommodation

Had a wonderful time thanks to Nico and Master for making the weekend so fantastic by assisting with all the planning, and their friendly hospitality.... will be here again.

Tina B - Nov 2012
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Tina B

Wonderful

The guest house is in a great area, lovely and clean, and very friendly staff.

Vanaf
Vanaf R700
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 29 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Horridus Place 10, Pretoria, 0159, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDUyYzQwY2I4LWQzZmItNGI3ZS1iNjJiLWE5ZGMyN2NhODQ1OA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag, vir 2 mense 79 5 1 4 10 Horridus Place Pretoria 0159 Gauteng 021 201 8901 14:00-18:00 11:00 -25.690663375344 28.265979588032

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang