Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Thronwood Lodge

Selfsorg

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Baie goed

Netheid
3.8
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.2
Veiligheid
4.5
Christiaan S
Kort verblyf
4.8
Jun 2023

Lekker in die bos met gemaklike slaapplek. Die opset is fantasties vir 'n groep van 20 mense. Alles vir jouself en jou mense. Doodse stilte met net die natuur. Alles is daar vir kos maak en genoeg yskaste om verversings in koud te hou. Beveel die plek ten sterkste aan.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Danie D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Jun 2024

Dit was rustig en dankie vir die baie hout by die boma. Pragtige uitsig, heerlike boma, lekkerste lapa kuier area, kombuis kort aandag, so ook breekware, potte en panne. Die dek by die lapa kort dringend aandag. Een van ons gaste het amper daardeur geval, muisnes in die middelste kamptent se dak.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Nicole R
Kort verblyf
4.4
Mei 2024

Rustige atmosfeer, vriendelike personeel en goeie diens! Ons het vreeslik lekker gekuier, dis perfek vir 'n groep gaste wat uit die stad wil kom vir 'n naweek of vakansie. Baie dankie.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Michele
Thronwood Lodge
Baie dankie, Nicole.

Maritha S
Kort verblyf Saam met vriende
2.6
Mei 2022

Kuier lekker, maar grillerig gevoel vir beddegoed, matjies en sommige mure. Ek is letterlik uitgetrap deur Michelle omdat ek my betaling aan die webtuiste gemaak het en nie aan haar persoonlik nie. Dit was toe ek haar die dag voor die tyd gebel het om navraag te doen oor die permit. Ek moes haar direk betaal omdat hulle haar nie betyds betaal nie. As kliënt is dit nie my besigheid nie. Buitendien was ek kontraktueel verbind om die webtuiste te betaal. Die beddegoed is afgeleef. Nie gestryk nie en pas nie altyd by die grootte van die bed nie. Ook ongestryk lyk nie aptytwekkend nie. Die matjies in badkamers en in kamer ongewas en vuil. Mure ook vuil - veral in kombuis. Stoele lendelam. Lekker leefarea, kombuis goed toegerus en 2 personeellede vriendelik en hulpvaardig. Die plek lyk afgeleef.

Netheid
2.0
Diens
2.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
2.0

Belinda G
Kort verblyf
4.4
Des 2021

Amazing view, well-equipped lapa and boma, sparkling pool. Thornwood Lodge has an amazing view and is a great place for a group of family or friends to spend a few days.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Jason W
Kort verblyf
4.6
Sep 2017

Baie netjies, werk goed vir 'n groot groep, lekker leefruimte en braai-area. Ons het baie lekker gebly by die venue. Alles was in orde en werkers was almal vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.2/5

Michele Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf R5 950
R 5 950 R 3 868
per nag (plek vir 17)
Vanaf R5 950
R 5 950 R 3 868
per nag (plek vir 17)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 17 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • Adres: Plaas 19 Diepdrif-weg, Cyferfontein, Mabula-distrik, Bela-Bela, 0480, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf257189ae0b429e589c632c4b88c46b0e70eb3ebc19120a73da8ad1a977346576b3ebc5dbb029145f868eac5bae3ac1488db?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R5 950 nouVanaf R3 868 per nag (plek vir 17) 6 5 1 5 Farm 19 Diepdrif Road, Cyferfontein Mabula District 0480 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 12:00 -24.769148486027 28.014207211527

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang