Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Thrush Nest Self-catering

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 9 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Egret Thrush-weg 28, Manors, Pinetown, 3610, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R1 100 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Thrush Nest Self-catering is tussen Kloof en Pinetown in die rustige voorstad Manors buite Pinetown geleë. Dit word omring deur pure natuurskoon en rustigheid en is ideaal vir sakereisigers of oornagverblyf, of om 'n lang reis te onderbreek en te rus.

Verblyf is beskikbaar in 2 kamers met slaapplek vir 2 gaste, 1 kamer met slaapplek vir 4 gaste en 'n selfsorgkothuis met slaapplek vir 6 gaste. Elke kamer het tee- en koffiemaakgeriewe in die kamer. Die kothuis vir 6 het 'n kombuisie wat ten volle toegerus is.

Geriewe op die perseel sluit 'n swembad, swembadstoele, 'n stoep- en tuinarea en 'n TV-sitarea.

Aktiwiteite in die omgewing sluit perdry, voëlkyk, fietsry, begeleide wandelinge, watervalle, bergfietsry, swem en tennis, rolbal en voetslaan in.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Nederlands

Maaltye Aangebied

  • Aandete Op Versoek
  • Tee

Konferensiegeriewe

  • DVD-speler
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
4.5
Waarde vir geld
3.9
Diens
4.3
Veiligheid
4.4

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Yashika Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 8

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Egret Thrush-weg 28, Manors, Pinetown, 3610, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Thrush Nest Self-catering het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 100
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R 1 100
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 9 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Egret Thrush-weg 28, Manors, Pinetown, 3610, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6b26243334f6b64bdd7362ca9f57f3df1135eb99dcbf00c22e4e7d3bdc583adc12cba12f7e12d29225f4f583d4f9a4798708?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag (plek vir 2) 8 5 1 5 28 Egret Thrush Road Manors 3610 KwaZulu-Natal 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -29.801345964983 30.853707705523

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang