Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Thula at Connor

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Anje Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 34

Op LekkeSlaap 7 jaar

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 34 resensies vir Thula at Connor
Netheid
4.6/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.5/5
Milene M - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Milene M

Beautiful accommodation.

Beautiful room and lovely hosts. Thank you so much, we really enjoyed our stay.

Anene S - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anene S

Lieflike oornag stop.

Lieflike oornag stop met veilige parkering. Vriendelike gasvrou en netjiese plek.

Werner H - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Werner H

Vriendelikheid en rustig op een plek.

Dit was ongelooflik om vriendelikheid en rustigheid op een plek te hê. Die kos is buite die wêreld lekker! Julle sal ons vir seker weer sien.

Thula at Connor se terugvoer

Dankie Werner! Laat dit met jou goed gaan.

Thula at Connor
Liana E - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liana E

Moes dringend oorslaap in Bloem. Hulle kon ons vinnig help. Vriendelike gasvrou.

Lekker dankie. Rustige omgewing en netjiese plek. Niks negatief nie. Kan net positiewe terugvoer gee. Baie dankie.

Anonieme gas - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Dirk K - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Dirk K

Goeie ligging van die gastehuis en ons het gekry wat ons voor betaal het.

Die gastehuis het al die basiese toebehore, maar ek sal tog voorstel dat daar water in die yskas moet wees en dalk beskuit vir gaste wat vroegoggend die pad moet vat en nie kan ontbyt nie.

Lizanne H - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lizanne H

Gemaklike en rustige slaapplek.

Weet nie of daar wifi is nie, het geen wagwoord iewers opgeplak gesien nie. Ek onthou die beskuitjiefoto op die advertensie se hooffotoblad, maar het geen beskuitjies in die eenheid gesien nie?

Elizma K - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elizma K

See stars.

What an amazing stay!

Le-anne J - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Le-anne J

Absolutely amazing!

Thank you, Anje and family, for making our stay awesome. Anje is an amazing hostess. The treats like crunchie biscuits and the most delicious milk tart cupcakes was such a kind and thoughtful gesture. Thanks again for an amazing stay.

Pierre A - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pierre A

Vriendelike ontvangs, lekker ontbyt.

Baie skoon en netjies. Vriendelike ontvangs en lekker kos!

Estelle N - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Estelle N

Wonderlike pitstop!

Wonderlike oornagverblyf op pad Kaap toe!

Tiana K - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tiana K

Skoon, netjies, gerieflik!

Baie dankie vir die netjiese, skoon, gerieflike plekkie. Dit het ons verwagtinge oortref vir die waarde van die verblyf.

Mothusi S - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Mothusi S

Really peaceful.

Calm and relaxing place.

Ernest V - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ernest V

Baie vriendelik en gasvry, voel soos familie.

Die eienaars is baie gasvry, vriendelik en behulpsaam. Voel soos familie.

Lynn K - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lynn K

Alles gekry waarvoor ons gevra het, baie dankie.

Anje het my altyd eerste gekontak en my op hoogte gehou van die aanbiedinge sonder om lastig te wees. Ons het tuis gevoel en kon sonder moeite in en uit ry. Dit was 'n besige naweek en ons kon ongelukkig nie van Anje se gasvryheid i.t.v. spyseniering gebruik maak nie maar ons sal definitief volgende keer proe.

Nina S - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Nina S

Host friendly and approachable. Flat nicely set up (a little tighter than expected), but due to cleanliness I wouldn’t stay there again.

We arrived late afternoon and left in the morning. We could enjoy the spacious pool, small, interesting garden and had safe parking in front of our flat. But the main bed was overrun with tiny spiders, which didn’t stop and in all corners, ceiling and door handles there were spiderwebs. The host was understanding and is an excellent baker - though we didn’t have any meals there, I wouldn’t mind trying them.

Madeleine G - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Madeleine G

5 ster-verblyf! Dankie.

5 ster-verblyf! Ons kom weer! Baie dankie.

Paul H - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Paul H

Hidden gem.

Awesome plek!

Thula at Connor se terugvoer

Baie dankie Paul!

Thula at Connor
Maryna S - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maryna S

Perfek, baie dankie!

Baie dankie vir jul wonderlike gasvryheid, en daai melktert-muffins was iets besonders!

Alna D - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Alna D

We enjoyed our visit to Bloemfontein very much.

Everything was perfect. We would recommend Thula at Connor for an overnight stay.

Simone R - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Simone R

Ons het heerlik gebly en geëet!

Vriendelik en gasvry, amper gevoel asof ons vir hul kom kuier het in plaas van net akkommodasie. Die plekkie is oulik en netjies ingerig. Ons het ook 'n aandete bestel wat heerlik was!

Wilma D - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Wilma D

Gerieflik, goed ingerig, baie vriendelik ontvang en akkommoderend.

Dit was heerlik om by Thula at Connor tuis te gaan. Ons het iets daar agtergelaat en die eienaar het dadelik ingestem om dit aan ons te pos. Ons addisionele gas is maklik geakkomodeer. Die plekkie is pragtig ingerig met baie komberse en 'n verwarmer.

Hennie B - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hennie B

Kort kuier, rustige area en netjiese kothuis.

Sien sterre.

Tania B - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Tania B

Rustig en ontspannend.

Baie netjies en skoon. Baie vriendelike diens. Uittrekbank slaap net baie ongemaklik en 'n deur by die badkamer sou beter werk. Sal enige tyd weer hier oorslaap.

Braam K - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Braam K

Netjiese, bekostigbare verblyf.

Baie billike blyplek. Netjies, skoon en goed geleë. Gasvrou baie vriendelik. Kan dit ten sterkste aanbeveel.

Annelise F - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annelise F

Veilig en gerieflik

Baie lekker gebly en gasvrou was werklik baie bedagsaam.

Ncumisa D - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ncumisa D

Accommodation was perfect for our stay, people were friendly, everything was perfect.

We enjoyed our stay at Thula at Connor and will recommend the venue to friends. Received a warm welcome.

Iwan D - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Iwan D

Alles was 100%.

Het die verblyf baie geniet. Baie vriendelike en behulpsame mense op wie jy kan staat maak. Sal die plek met graagte aanbeveel.

Peter N - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Peter N

Good value.

Free standing clean one bedroom apartment. Comfortable bed and nice linen. Safe and secure parking. Quite area. Close to local mall. Ideal for overnight or short stay. Friendly and attentive hostess. Good value.

Desiree V - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Desiree V

Rustige tuinwoonstel agter mense se huis.

Baie oulike mense wat gasvry was en sommer ons gemaklik laat voel het. Baie mooi toegeruste kamer. Goeie oornagstop op pad Pretoria toe. Dalk net 'n bord voor huis wat sal help om plek beter te kry.

Andre D - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre D

Baie lekker gebly, sal enige tyd weer daar bespreek.

Ideale oornagplek op pad Kaap toe. Skoon eenheid met baie vriendelike gashere.

Byron B - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Byron B

Baie lekker!

Dit is so mooi en netjies daar, ons het regtig baie lekker daar gebly, sal definitief weer daar gaan bly. Dankie weereens.

Liza S - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liza S

Absoluut fantasties.

Ons het die verblyf geniet.

Thula at Connor se terugvoer

Baie dankie! Komplimente is altyd lekker .

Thula at Connor
Wony D - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Wony D

Klein en gerieflik.

Mooi plekkie met vriendelike gasvrou en gasheer. Gerieflik vir enkel aand.

Vanaf
Vanaf R1 125
per nag, vir 5 mense
Vanaf
R1 125
per nag, vir 5 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Connorlaan 17, Westdene, Bloemfontein, 9300, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGFiYmE2NjU3LTdjYTYtNDk4OC04Njg1LTYwMzM5ZjI2MjU2NQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 125 per nag, vir 5 mense 34 5 1 5 17 Connor Avenue Westdene 9300 Vrystaat 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -29.101512039206 26.209093658254

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang