Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Thula at Connor

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 34 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Milene M
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jul 2024

Beautiful accommodation. Beautiful room and lovely hosts. Thank you so much, we really enjoyed our stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anene S
1 nag Saam met vriende
5.0
Jun 2024

Lieflike oornag stop. Lieflike oornag stop met veilige parkering. Vriendelike gasvrou en netjiese plek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Werner H
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mei 2024

Vriendelikheid en rustig op een plek. Dit was ongelooflik om vriendelikheid en rustigheid op een plek te hê. Die kos is buite die wêreld lekker! Julle sal ons vir seker weer sien.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Anje
Thula at Connor
Dankie Werner! Laat dit met jou goed gaan.

Liana E
1 nag Saam met vriende
4.8
Jan 2024

Moes dringend oorslaap in Bloem. Hulle kon ons vinnig help. Vriendelike gasvrou. Lekker dankie. Rustige omgewing en netjiese plek. Niks negatief nie. Kan net positiewe terugvoer gee. Baie dankie.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
3.6
Mei 2024

Netheid
2.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Dirk K
1 nag Gesin met tieners
4.0
Des 2023

Goeie ligging van die gastehuis en ons het gekry wat ons voor betaal het. Die gastehuis het al die basiese toebehore, maar ek sal tog voorstel dat daar water in die yskas moet wees en dalk beskuit vir gaste wat vroegoggend die pad moet vat en nie kan ontbyt nie.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Lizanne H
1 nag Gesin met tieners
4.0
Okt 2022

Gemaklike en rustige slaapplek. Weet nie of daar wifi is nie, het geen wagwoord iewers opgeplak gesien nie. Ek onthou die beskuitjiefoto op die advertensie se hooffotoblad, maar het geen beskuitjies in die eenheid gesien nie?

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Elizma K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2021

See stars. What an amazing stay!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Le-anne J
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Okt 2021

Absolutely amazing! Thank you, Anje and family, for making our stay awesome. Anje is an amazing hostess. The treats like crunchie biscuits and the most delicious milk tart cupcakes was such a kind and thoughtful gesture. Thanks again for an amazing stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pierre A
1 nag Saam met vriende
5.0
Sep 2021

Vriendelike ontvangs, lekker ontbyt. Baie skoon en netjies. Vriendelike ontvangs en lekker kos!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Anje Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 34

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R1 125
per nag, vir 5 mense
Vanaf
R1 125
per nag, vir 5 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Connorlaan 17, Westdene, Bloemfontein, 9300, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGFiYmE2NjU3LTdjYTYtNDk4OC04Njg1LTYwMzM5ZjI2MjU2NQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 125 per nag, vir 5 mense 34 5 1 5 17 Connor Avenue Westdene 9300 Vrystaat 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -29.101512039206 26.209093658254

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang