Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Thula Private Lodge

Selfsorg
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Chalet Koedoe
Vanaf
Vanaf R1 400
per nag (plek vir 2)
  • Plek vir 2 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie losstaande chalet het 'n oopplan-uitleg en bied slaapplek aan 2 gaste. Daar is lugversorging, 'n koninggrootte-bed en 'n muskietnet. Die badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Gaste kry bad- en swemhanddoeke, asook toiletware. Die kombuisie is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond en ketel toegerus. Daar is ook 'n etenstafel in die chalet en 'n eetarea met braaigeriewe op die stoep.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Oond
  • Stoof
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Let asb. dat daar 'n grondpad is wat na die instansie lei.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Chalet Olifant
Vanaf
Vanaf R2 500
per nag (plek vir 4)
  • Plek vir 4 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie chalet is ideaal vir 'n gesin van 4 en beskik oor 'n slaapkamer en 'n solderarea wat met trappe bereik kan word. Daar is lugversorging. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die solderarea het 2 enkelbeddens. 'n Muskietnet, toiletware en bad- en swemhanddoeke word voorsien. Die kombuisie is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond en ketel toegerus. Die leefarea het 'n etenstafel met sitplek vir 4 en bied toegang tot 'n privaat stoep met 'n eetarea en braaigeriewe.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 4 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Leefarea

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Oond
  • Stoof
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Let asb. dat daar 'n grondpad is wat na die instansie lei.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R1 400
per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Spekboomstraat, Phalaborwa, 1390, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc94bb11222c11e41e8e4d5a2d07cc648072bed119497f4441ffc6889e94c8b2133923b61a279410afe1953fbe69a5a5dd41e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag (plek vir 2) 7 5 1 5 Spekboom Street Phalaborwa 1390 Limpopo 021 201 8901 14:00-16:00 10:00 -23.88457437497 31.12560096732

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang