Thula Private Lodge
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Kevin Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 7
Op LekkeSlaap 2 jaar
Opsomming van Resensie
Frances R - Mei 2023
Algehele gradering
Vriendelike en baie hulpvaardige diens. Baie netjies en skoon. Sal definitief weer by Thula Private Lodge bly.
Thula Private Lodge se terugvoer
Good day Frances,
Thank you very much for your stay. We are glad that you like the place and we look forward to seeing you another time.
Kind Regards
Kenneth S - Aug 2024
Algehele gradering
Slegte grondpad uit die dorp uit, maar andersins alles goed.
Benand E - Sep 2023
Algehele gradering
Ons het lekker gebly, maar die eenheid was nooit gediens (skoongemaak) tydens die 6 dae nie.
Alfred C - Aug 2024
Algehele gradering
Lekker gebly, sal meer inligting waardeer soos dat jy nie kraanwater kan drink.
Thula Private Lodge se terugvoer
Thank you for staying with us. The area around the lodge, including the Crocodile Place, is not a part of Thula Lodge and has another owner.
We hope to see you again.
Kobus B - Okt 2023
Algehele gradering
Baie netjies.
Thula Private Lodge se terugvoer
Thank you very much for staying at Thula. We hope to see you again.
Marc W - Des 2022
Algehele gradering
Absolutly fantastic.
Thula Private Lodge se terugvoer
We are glad that you enjoyed your stay and we look forward to seeing you again. Thank you so much and Merry Christmas.
Ané A - Okt 2022
Algehele gradering
Very Neat, Very friendly staff and owner, Beautiful.
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Spekboomstraat, Phalaborwa, 1390, Limpopo
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang