Thula Private Lodge
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Spekboomstraat, Phalaborwa, 1390, Limpopo
- Vanaf R1 400 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Thula Private Lodge is in 'n natuurreservaat in privaat besit geleë aan die buitewyke van Phalaborwa. Die reservaat is binne maklike bereik van die middedorp sowel as Kruger Nasionale Park wat hierdie lodge die ideale plek maak vir 'n ontspanne vakansie.
Die lodge bied verblyf in 'n keuse van 2 losstaande chalets; die 2-slaper Kudu en die 4-slaper Olifant.
Chalet Kudu is 'n oopplan-chalet wat gemeubileer is met 'n koninggrootte-bed en sy en suite-badkamer het 'n stort. Chalet Elephant is geskik vir 'n gesin en beskik oor 'n koningingrootte-bed in die hoofslaapkamer en 2 enkelbeddens in die solderarea.
Daar is 'n kombuisie in elke chalet wat toegerus is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond en ketel. Bykomende geriewe in elke chalet sluit lugversorging, 'n muskietnet, toiletware, bad- en swemhanddoeke en 'n braai-area op die privaat patio in.
Gaste kan 'n swem in die gemeenskaplike swembad geniet of bloot langs die swembad ontspan terwyl hulle die uitsigte geniet. Die natuurreservaat is ook die tuiste van 'n verskeidenheid diere- en voëllewe wat op staptogte opgemerk kan word.
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Kevin Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 7
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- Spekboomstraat, Phalaborwa, 1390, Limpopo
- Gaste dink Thula Private Lodge het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Phalaborwa Laeveld Limpopo
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Spekboomstraat, Phalaborwa, 1390, Limpopo
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang