Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Thulamela Bed and Breakfast

  • Kapasiteit: 12 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R40 Hazyview - Witrivier Pad, Hazyview, 1242, Mpumalanga
  • Vanaf R2 770 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Thulamela Bed and Breakfast word deur die eienaar bestuur en beskik oor 6 houtkothuise met slaapplek vir 2, houtdekke en 'n spa-bad. Dis in 'n natuurlike bos met wild wat vry rondwei. 'n Kontantkroegie is in elke kamer beskikbaar en die inhoud word daagliks aangevul. Elke kothuis het 'n basiese kombuisie en privaat braai-area. Linne en handdoeke word voorsien.

DIe B&B het 'n kragopwekker vir beurtkrag, maar vra steeds dat gaste elektrisiteitsverbruik beperk. Al die kothuise het gratis WiFi.

Die perseel bied 'n ryk voëllewe. Die bestemming is ideaal vir 'n wittebrood, huweliksherdenking of enige ander spesiale geleentheid wat met 'n wegbreek gevier kan word.

DIe B&B bied uitstekende diens met persoonlike aandag, soos natuurlike seep, Belgiese sjokolade, vars blomme en 'n heilsame ontbyt.

Thulamela is ideaal as jy die Panoramaroete, omgewing en die Krugerwildtuin wil verken.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Swembad
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 135 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.9
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Amelia G
Saam met lewensmaat
5.0
Ons het ontsnap van die stad se geraas en heerlik gekuier! Die diens was werklik van baie goeie gehalte. Gertrude is 'n juweel. Die ontbyt was heerlik...
Sien meer
Sep 2024
Andrew D
5.0
Will be back! The attention to detail to make my stay as rewarding as possible did not escape me. One can never underestimate the steps...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jun 2024
Dewald R
Saam met lewensmaat
5.0
Amazing, personal, detail and comfort! Thulamela B&B, under the attentive care of the ultimate host, stands out as a haven for couples ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Feb 2024
Doreen V
Saam met lewensmaat
5.0
Fantastiese wegbreek saam eggenoot. Ons het weereens 'n fantastiese tyd gehad. Die gasvrou is altyd die perfekte gasvrou en baie dankie vir die bottel...
Sien meer
Des 2023
Leendert M
Saam met lewensmaat
5.0
Devine Perfek vir 'n baie romantiese wegbreek.
Des 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Penny Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 135

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • R40 Hazyview - Witrivier Pad, Hazyview, 1242, Mpumalanga
  • Gaste dink Thulamela Bed and Breakfast het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 2 770
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 2 770
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R40 Hazyview - Witrivier Pad, Hazyview, 1242, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAZnjUv44PmI0SXqQ4atNSo1h0Nwj5Rnav9Q69WQdYYQbMYUwQWC?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 770 per nag, vir 2 mense 135 5 1 5 R40 Hazyview - White River road Hazyview 1242 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.062451189514 31.119895577431

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang