Thulamela Bed and Breakfast
- Kapasiteit: 12 persone
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R40 Hazyview - Witrivier Pad, Hazyview, 1242, Mpumalanga
- Vanaf R2 770 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Thulamela Bed and Breakfast word deur die eienaar bestuur en beskik oor 6 houtkothuise met slaapplek vir 2, houtdekke en 'n spa-bad. Dis in 'n natuurlike bos met wild wat vry rondwei. 'n Kontantkroegie is in elke kamer beskikbaar en die inhoud word daagliks aangevul. Elke kothuis het 'n basiese kombuisie en privaat braai-area. Linne en handdoeke word voorsien.
DIe B&B het 'n kragopwekker vir beurtkrag, maar vra steeds dat gaste elektrisiteitsverbruik beperk. Al die kothuise het gratis WiFi.
Die perseel bied 'n ryk voëllewe. Die bestemming is ideaal vir 'n wittebrood, huweliksherdenking of enige ander spesiale geleentheid wat met 'n wegbreek gevier kan word.
DIe B&B bied uitstekende diens met persoonlike aandag, soos natuurlike seep, Belgiese sjokolade, vars blomme en 'n heilsame ontbyt.
Thulamela is ideaal as jy die Panoramaroete, omgewing en die Krugerwildtuin wil verken.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Penny Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 136
Op LekkeSlaap 11 jaar
Ligging
- R40 Hazyview - Witrivier Pad, Hazyview, 1242, Mpumalanga
- Gaste dink Thulamela Bed and Breakfast het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Hazyview Panoramaroete Mpumalanga
- Kapasiteit: 12 mense
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R40 Hazyview - Witrivier Pad, Hazyview, 1242, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang