Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Thulani Game Lodge & Eco Estate

Wildsplaas

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 123 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.4
Veiligheid
4.7
Louanne M
1 nag
5.0
Sep 2024

Onvergeetlik, pragtige plek. Onvergeetlike tyd by Thulani Lodge. Van ons daar gestop het tot ons weer vertrek het. Ongelooflike mooi plek, as jy rus vir jou siel nodig het, is dit beslis die plek om te wees. Sal definitief weer teruggaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Luzanne T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Rustig met die skone natuur rondom jou, lodge is vreeslik mooi en netjies. Ons het vreeslik lekker gebly. Dit is so rustig en vreeslik mooi in die natuur rondom jou, en alles was netjies. Die personeel was ook baie behulpsaam en vriendelik. Baie mooi lodge. Baie lekker ontbyt ook. Sal vir seker weer gaan. Baie dankie, Thulani Game Lodge & Eco Estate.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bianca P
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jun 2024

Beautiful bush break. We were welcomed early by Rodney. Our booking was made last minute, but they were able to accommodate us. Our jacuzzi was not operational, but that was explained prior to arrival. We were offered a great option of 5-course meals. We opted for the braai version; everything was exceptionally fresh. Our room was beautiful, but we had 1 tree blocking our view just a tad bit and a leaking tap, but that was mentioned to the owner for note. The farm is lovely and quiet, and you can walk to a small viewpoint on a deck for a sundowner. They also offer massages. We were a bit late and tired, so we skipped it. Overall, we enjoyed our night out of Joburg. Thank you, Rodney and wife.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Antoinette B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2024

Beste ooit! Thulani Lodge was die beste wegbreek ooit. Stil in God se natuur. So so mooi en absoluut geld werd. Ek en my man het ontspan en lewe en mekaar en natuur geniet. En personeel gaan uit hulle pad uit om te help. Kos bo baas lekker en alles was net die beste en dan die klein kerkie op hulle perseel. Wens meer kerke kan so oop wees vir bid tyd. So amazing baie dankie ons sal julle verseker weer besoek. Mooi week.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Erin L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2024

Wegbreek om te onthou. Rustig. Wonderlike uitsig. Puik diens. Thulani Game Lodge was vir my en my vrou 'n absolute hoogtepunt. Van die eenheid, tot die uitsig, die kos, die diens - alles puik! Ons het in een van die Stilted Tents gebly en die foto's regverdig nie hoe ruim en luuks dit is nie. Ons kon behoorlik uitrus en afskakel. Die jacuzzi was ook 'n hoogtepunt. Hulle diens was waarlik besonders. Ons sal Thulani Game Lodge sterk aanbeveel vir enige paartjie wat 'n stres-vrye wegbreek soek .

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Erin L
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2024

Wonderful, relax-focused destination. Great service. Would definitely go back. My wife and I had the best time at Thulani Game Lodge & Eco Estate. We needed a relaxing weekend away and that is exactly what we got. The unit (Stilted Tent) is fantastic, and I would say the photos do not even do it justice. The layout and view from the unit were just awesome. It is the perfect unit for a romantic and stress-free weekend away - I would even stay for as long as a week . Rodney and his team provided excellent service and always made sure we had everything we need. The jacuzzi, spa, and game drive were all great! We would highly recommend Thulani Game Lodge & Eco Estate to anyone, but especially couples. Thank you for an unforgettable stay!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Yolande D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Feb 2024

Onvergeetlik. Dit was heerlik! Baie mooi en rustig. Kan dit definitief aanbeveel vir enige persoon wat wil wegbreek en net 'n bietjie vergeet van die gejaag van die lewe!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Wilna P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Jul 2024

Excellent. Money very well spent. We enjoyed our stay at Thulani Game Lodge & Eco Estate very much. The hospitality was terrific and the service was very good. The best place to rest away from the busy lifestyle. I would recommend Thulani Game Lodge & Eco Estate to all!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Madelein R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Mrt 2024

Ons kon lekker rus in die bosveld se stilte. Ons het die naweek baie geniet. Personeel is vriendelik en hulpvaardig. Ons jacuzzi was gereed met aankoms en die spa-behandelings is hoogs aanbeveel! Ons kon alles daar kry wat ons nodig gehad het. Alles skoon en netjies.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

MM Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 123

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
Vanaf R2 000
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R2 000
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 20 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Wachteenbeetjie-plaas 435, Koedoeskop, Northam, 0361, Limpopo
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA068b5d5f66c290e5cb1f63a152f2488a5a6c2a01720ed48294f73f599692df343c129b1532f4573d849e2f37df7152d5a243?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag (plek vir 2) 123 5 1 5 Farm Wachteenbeetjie 435 Koedoeskop 0361 Limpopo 021 201 8901 15:00-18:00 11:00 -24.952874417046 27.4831661582

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang