Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Thutlwa

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 16 resensies

Uitstekend

Netheid
4.4
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Vernon B
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jun 2024

Lekker. We enjoyed it. All facilities were available. Owner very helpful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ivan E
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2023

As jy sien wat jy alles kry vir wat jy betaal, WiFi, MT inverter system airconditioners. Is dit definitief die moeite en geld werd. Buite alles wat jy kry, die eienaar het my elke dag gewhatsApp, en gevra of ons iets kort of nodig het, die behulpsaamheid van die eienaar was regtig meer as genoeg.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rudolph V
Kort verblyf
5.0
Jul 2023

Plek is baie mooi en veilig. Eienaar is baie vriendelik en was baie behulpsaam. As jy iets nie geweet het nie, was hy beskikbaar en het jou dadelik gehelp.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nicolene E
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Jul 2024

Ons het ons wegbreek baie geniet. Ons het baie lekker gebly. Die eienaar is baie vriendelik en behulpsaam. Ons het dit baie geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Aug 2024

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Charmain S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
1.0
Aug 2024

Saw a lot of wildlife. Enjoyed the stay, nice view.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
1.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
1.0

B B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2023

Kuier baie geniet. Thutlwa baie geniet. Alles geriewe wat jy nodig het is daar. Baie skoon en netjies. Eienaar baie vriendelik en laat 'n mens baie tuis voel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jamie K
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Jun 2023

Rus vir die siel. Baie oulike plekkie, genoeg spasie. Is lekker met die solar en boorgat, het altyd krag en water. Kinders het die WiFi en Netflix geniet. Mooiste diere en voëls het by die huis kom draai. Slim plan met die Jacuzzi en swembad, as dit by klein kinders kom, kan net toe maak. Lekker gebly, dankie, Morné.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bok V
Kort verblyf Gesin met tieners
4.4
Jul 2023

Heerlike wegbreek by baie veilige plek. Heerlik gebly, plek het alles wat mens nodig het. Die krag backup sisteem help baie. Veilig met agter-slot-en-tralies-plek vir jou voertuig. Dis die eienaar se eie huis. Tuin is mooi en diere kom gereeld deur.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Maryna M
Kort verblyf
4.4
Jul 2023

Ons het heerlik in die huis gebly (groep van 9). Ligging is baie goed - nie te naby ander huise nie. Die wild het ook daagliks 'n draai kom maak en die koedoes het selfs by die sitkamerdeur kom inloer.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Morné Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 16

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
Vanaf R9 600
per nag, vir 11 mense
Vanaf
R9 600
per nag, vir 11 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 11 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cobra-laan 1153, Marloth Park, 1320, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA039f097e8ab472d8fda2a7b01ca755a55618f89d3b64485950fe5e6556ccd32cb16ced29e9f6aa36dcccbd4fd6724e9aca8c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R9 600 per nag, vir 11 mense 16 5 1 5 1153 Cobra Avenue Marloth Park 1320 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.36191 31.76647

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang