Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Thutlwa

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 11 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cobra-laan 1153, Marloth Park, 1320, Mpumalanga
  • Vanaf R9 600 per nag, vir 11 mense

Beskrywing

Thutlwa bied selfsorgverblyf vir tot 11 gaste in Marloth Park.

Dié grasdakhuis beskik oor 3 slaapkamers en 'n solderkamer, 2 badkamers, 'n kombuis en 'n sitarea. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n stapelbed, terwyl die tweede en derde slaapkamer elk 'n dubbelbed het. Daar is 3 enkelbeddens in die solderkamer. Al die badkamers het storte, baddens en toilette.

Die oopplan-kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n wasmasjien en 'n waterfilter. Lugversorging is in kamers beskikbaar, asook 'n skottelgoedwasser.

Verder kan gaste in die sitarea voor die TV met sekere DStv-kanale en Netflix ontspan. Daar is ook WiFi. Die leefarea lei na 'n lapa met 'n plonspoel en braaigeriewe.

Daar is toesluit-onderdakparkeerplek vir 2 voertuie en die perseel het 'n boorgat waterstelsel met 'n volle filltrasie-stelsel. Die verblyf maak gebruik van sonkrag en ervaar een beurtkrag of water tekorte nie.

Braaihout en ys is op die perseel te koop.

Marloth Park is die tuiste van 'n verskeidenheid vrylopende wild en gaste kan hier fietsry, wandel en voëlkyk. Die dorp bied ook basiese geriewe soos 'n drankwinkel, restaurant, bakkery, 'n kuriowinkel en vulstasie. Verder kan gaste die waterpark en putt-puttbaan geniet.

Kamer-opset

Slaapplek vir 11 mense 3 Slaapkamers 1 Leefarea 2 Badkamers

Slaapkamer

4

1 x Koningingrootte-bed

1 x Stapelbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Leefarea

3

3 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
Volledige kombuis
DStv
Braai

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 16 resensies

Uitstekend

Netheid
4.4
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.8

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Morné Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 16

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Cobra-laan 1153, Marloth Park, 1320, Mpumalanga
  • Gaste dink Thutlwa het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 9 600
per nag, vir 11 mense
Vanaf
Vanaf R 9 600
per nag, vir 11 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 11 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cobra-laan 1153, Marloth Park, 1320, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA039f097e8ab472d8fda2a7b01ca755a55618f89d3b64485950fe5e6556ccd32cb16ced29e9f6aa36dcccbd4fd6724e9aca8c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R9 600 per nag, vir 11 mense 16 5 1 5 1153 Cobra Avenue Marloth Park 1320 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.36191 31.76647

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang