Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Thutlwa

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 11 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cobra-laan 1153, Marloth Park, 1320, Mpumalanga
  • Vanaf R9 600 per nag, vir 11 mense

Beskrywing

Thutlwa bied selfsorgverblyf vir tot 11 gaste in Marloth Park.

Dié grasdakhuis beskik oor 3 slaapkamers en 'n solderkamer, 2 badkamers, 'n kombuis en 'n sitarea. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n stapelbed, terwyl die tweede en derde slaapkamer elk 'n dubbelbed het. Daar is 3 enkelbeddens in die solderkamer. Al die badkamers het storte, baddens en toilette.

Die oopplan-kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n wasmasjien, ysmasjien en 'n waterfilter. Lugversorging is in kamers beskikbaar, asook 'n skottelgoedwasser.

Verder kan gaste in die sitarea voor die TV met sekere DStv-kanale en Netflix ontspan. Daar is ook WiFi. Die leefarea lei na 'n lapa met 'n plonspoel en braaigeriewe.

Daar is toesluit-onderdakparkeerplek vir 2 voertuie en die perseel het 'n boorgat waterstelsel met 'n volle filltrasie-stelsel. Die verblyf maak gebruik van sonkrag en ervaar een beurtkrag of water tekorte nie.

Marloth Park is die tuiste van 'n verskeidenheid vrylopende wild en gaste kan hier fietsry, wandel en voëlkyk. Die dorp bied ook basiese geriewe soos 'n drankwinkel, restaurant, bakkery, 'n kuriowinkel en vulstasie. Verder kan gaste die waterpark en putt-puttbaan geniet.

Kamer-opset

Kapasiteit: 11 Aantal kamers: 4 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 4 mense
1 xKoningingrootte-bed
1 xStapelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Area 1
Plek vir 3 mense
3 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer 1

Stort, Bad, Toilet
Badkamer 2

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 16 resensies

Uitstekend

Netheid
4.4
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Wat gaste dink
Vernon B
Gesin met tieners
5.0
Lekker. We enjoyed it. All facilities were available. Owner very helpful.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jun 2024
Ivan E
Gesin met klein kinders
5.0
As jy sien wat jy alles kry vir wat jy betaal, WiFi, MT inverter system airconditioners. Is dit definitief die moeite en geld werd. Buite alles wat jy...
Sien meer
Okt 2023
Rudolph V
5.0
Plek is baie mooi en veilig. Eienaar is baie vriendelik en was baie behulpsaam. As jy iets nie geweet het nie, was hy beskikbaar en het jou dadelik ge...
Sien meer
Jul 2023
B B
Saam met lewensmaat
5.0
Kuier baie geniet. Thutlwa baie geniet. Alles geriewe wat jy nodig het is daar. Baie skoon en netjies. Eienaar baie vriendelik en laat 'n mens baie tu...
Sien meer
Jan 2023
Nicolene E
Gesin met klein kinders
4.8
Ons het ons wegbreek baie geniet. Ons het baie lekker gebly. Die eienaar is baie vriendelik en behulpsaam. Ons het dit baie geniet.
Jul 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Morné Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 16

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Cobra-laan 1153, Marloth Park, 1320, Mpumalanga
  • Gaste dink Thutlwa het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R9 600
per nag, vir 11 mense
Vanaf
Vanaf R9 600
per nag, vir 11 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 11 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cobra-laan 1153, Marloth Park, 1320, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA039f097e8ab472d8fda2a7b01ca755a55618f89d3b64485950fe5e6556ccd32cb16ced29e9f6aa36dcccbd4fd6724e9aca8c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R9 600 per nag, vir 11 mense 16 5 1 5 1153 Cobra Avenue Marloth Park 1320 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.36191 31.76647

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang