Thutlwa
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 11 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Cobra-laan 1153, Marloth Park, 1320, Mpumalanga
- Vanaf R9 600 per nag, vir 11 mense
Beskrywing
Thutlwa bied selfsorgverblyf vir tot 11 gaste in Marloth Park. Daar is braaihout en Ys te koop op perseel
Dié grasdakhuis beskik oor 3 slaapkamers en 'n solderkamer, 2 badkamers, 'n kombuis en 'n sitarea. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed , terwyl die tweede en derde slaapkamer elk 'n dubbelbed het. Plus n dubblebed slaap bank in die sitkamer .Daar is 3 enkelbeddens in die solderkamer. Al die badkamers het storte, baddens en toilette.
Die oopplan-kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n wasmasjien en 'n waterfilter. Lugversorging is in kamers beskikbaar, asook 'n skottelgoedwasser.
Verder kan gaste in die sitarea voor die TV met sekere DStv-kanale en Netflix ontspan. Daar is ook WiFi. Die leefarea lei na 'n lapa met 'n plonspoel en braaigeriewe.
Daar is toesluit-onderdakparkeerplek vir 2 voertuie en die perseel het 'n boorgat waterstelsel met 'n volle filltrasie-stelsel. Die verblyf maak gebruik van sonkrag en ervaar een beurtkrag of water tekorte nie.
Marloth Park is die tuiste van 'n verskeidenheid vrylopende wild en gaste kan hier fietsry, wandel en voëlkyk. Die dorp bied ook basiese geriewe soos 'n drankwinkel, restaurant, bakkery, 'n kuriowinkel en vulstasie. Verder kan gaste die waterpark en putt-puttbaan geniet.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
1 x Stapelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Leefarea
3 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Groot 5
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
Eenheidgeriewe
- Waaier
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Morné Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 16
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- Cobra-laan 1153, Marloth Park, 1320, Mpumalanga
- Gaste dink Thutlwa het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Marlothpark Nasionale Krugerwildtuin Suid Mpumalanga
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 11 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Cobra-laan 1153, Marloth Park, 1320, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang