Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Thwane Bush Camp

Tentekamp

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 25 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
4.2
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.4
Veiligheid
4.7
Gerhard V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2023

Dit was 'n lekker kamp met gasvrye en opregte gesinsmense. Die kampterrein was lekker weggesteek in die bos. Die sterre het ons vergesel. Die gasvryheid is verwelkomend en die mense hier het 'n hart vir hul medemens. Die natuur daar is verbasend en daar is baie aktiwiteite op die perseel. Kom vars die staproetes is lekker.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Linda
Thwane Bush Camp
Baie dankie vir die terugvoer Gerhard. Dit maak ons harte warm om sulke mooi woorde te lees, baie dankie aan julle dit is altyd lekker om nuwe gate te onmoet. Ons het 'n "saying" Arriver as guests and leaf as friends". Hoop om julle weer te sien. Groete Awie en Linda

Shaw B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2023

Lekker plek! Ons het in die Thwane Bush Camp tuisgegaan in 'n tent. Die tent het sy eie yskas gehad, asook 'n ketel, braaiplek en kombuisware. Ons het net opgedaag met hout, kos en klere. Die kinders het lekker geswem en ons kon rondstap. Die tent was knus en die beddens gemaklik. Ons het dit baie geniet!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Linda
Thwane Bush Camp
Hallo Shaw, baie dankie vir die review. Ons is baie bly julle het dit so baie geniet by ons en hoop om julle weer spoedig te sien. Ons is konstant besig om die kamp beter en gemaklikker te maak so hierdie terugvoer bewys aan ons dat dit wat ons doen in die regte rigting wys. Groete Awie, Linda en die Thwane span

Marais B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2023

Uitstekende kampterrein. Vriendelik en gasvry. Pragtige natuur vir kamp en ontspanning.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Linda
Thwane Bush Camp
Baie dankie vir die mooi boodskap ons waardeer dit baie. Hoop om julle weer in die toekoms te sien. Groete Linda

Marius C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
2.8
Mrt 2023

Ongelukkig, nie waarde vir geld nie. Tent was nie mooi skoongemaak nie. Spatsels teen die tent in die badkamer en spinnekopwebbe orals in die hoeke. Daar is nie gesê dat daar geen krag is nie. Daar is groot gate in die tent se deur en die zip het nie gewerk nie. Die volgende dag is dit nie skoongemaak nadat daar gesd is dat die verblyf elke dag skoongemaak word nie.

Netheid
1.0
Diens
2.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
2.0

Tracey L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2021

So peaceful. Good for your soul and mind.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Madeleine V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2021

Thanks for a wonderful weekend away! Thanks for making our stay a wonderful weekend away. Thank you for your good service and friendly staff!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Linda
Thwane Bush Camp
Hallo Madeleine, dankie vir die review. Ons sien uit om julle weer hier te verwelkom.

Cherise E
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jan 2021

Natuurlewe op sy beste - rustig. Vriendelikste mense, sal beslis weer gaan. Tente is netjies, alle basiese kombuisgoedjies is tot jou beskiking. 'n Groter swembad sal nie 'n slegte idee wees nie. Regtig 'n belewenis. Kan nie wag om weer te gaan nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sizo M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2021

Great and relaxing stay My partner and I visited the bush camp during new year's time and I can say that our stay was more than we expected. The host was great, very accommodating and a positive person that made the stay even warmer. The hike was superb, besides getting a little lost, with beautiful views and a calming environment. Advice would be to bring a lot of mosquito repellent, because those little critters were brutal. Other than that, it was a very clean and comforting time. A great place to unwind and get away from the city noise and technology.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Stephanie H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Des 2021

Ons was mal daaroor. Ons het ons besoek geniet. Awie gaan uit sy pad om te sorg dat alles reg is. Dis een van die plekke wat ons weer sal besoek.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Morne M
Kort verblyf Saam met vriende
4.4
Okt 2021

Awesome gewees! Dankie Awie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
2.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Linda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 25

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf R330
R330 R264
per nag (plek vir 2)
Vanaf R330
R330 R264
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 55 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Steenkampsberg Plaas, Parys-distrik, 25 km vanaf Parys, 9585, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0798da99c23a4f84bc2a1d9c5243f80bcc82cc0794cfe2e721f7d1dffa6431ebfe95cf2a5d35c19d989df5f1826b5f2b8dd5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R330 nouVanaf R264 per nag (plek vir 2) 25 5 1 5 Farm Steenkampsberg Parys District 9585 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.920788814729 27.294837926918

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang