Thwane Bush Camp
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
Linda Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 25
Op LekkeSlaap 6 jaar
Opsomming van Resensie
Gerhard V - Okt 2023
Algehele gradering
Dit was 'n lekker kamp met gasvrye en opregte gesinsmense.
Thwane Bush Camp se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoer Gerhard. Dit maak ons harte warm om sulke mooi woorde te lees, baie dankie aan julle dit is altyd lekker om nuwe gate te onmoet. Ons het 'n "saying" Arriver as guests and leaf as friends".
Hoop om julle weer te sien.
Groete Awie en Linda
Shaw B - Sep 2023
Algehele gradering
Lekker plek!
Thwane Bush Camp se terugvoer
Hallo Shaw, baie dankie vir die review. Ons is baie bly julle het dit so baie geniet by ons en hoop om julle weer spoedig te sien.
Ons is konstant besig om die kamp beter en gemaklikker te maak so hierdie terugvoer bewys aan ons dat dit wat ons doen in die regte rigting wys.
Groete
Awie, Linda en die Thwane span
Marais B - Jul 2023
Algehele gradering
Uitstekende kampterrein. Vriendelik en gasvry.
Thwane Bush Camp se terugvoer
Baie dankie vir die mooi boodskap ons waardeer dit baie. Hoop om julle weer in die toekoms te sien.
Groete Linda
Marius C - Mrt 2023
Algehele gradering
Ongelukkig, nie waarde vir geld nie.
Tracey L - Mei 2021
Algehele gradering
So peaceful.
Madeleine V - Mrt 2021
Algehele gradering
Thanks for a wonderful weekend away!
Thwane Bush Camp se terugvoer
Hallo Madeleine, dankie vir die review.
Ons sien uit om julle weer hier te verwelkom.
Cherise E - Jan 2021
Algehele gradering
Natuurlewe op sy beste - rustig.
Sizo M - Jan 2021
Algehele gradering
Great and relaxing stay
Lees meerStephanie H - Des 2021
Algehele gradering
Ons was mal daaroor.
Morne M - Okt 2021
Algehele gradering
Awesome gewees!
Jano D - Mrt 2020
Algehele gradering
Van my gunsteling plekke.
Sarie M - Okt 2020
Algehele gradering
Gerieflike keuse vir ons doel.
Leanka B - Mrt 2019
Algehele gradering
Perfekte plek om te gaan as jy wil onstpan.
Jacqui A - Jan 2019
Algehele gradering
Great.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Lekker.
Vriendelike personeel, rustige plek. Sal voorstel hulle kyk na die gasbottels aangesien ons s'n leeg was. Baie lekker gebly. Sal graag weer gaan.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Kobus D - Sep 2019
Algehele gradering
Baie lekker selfsorgeenheid.
Hannes S - Apr 2019
Algehele gradering
Top veblyf.
Willie B - Mrt 2019
Algehele gradering
Baie lekker rustig en weg van die stadsgewoel.
Lees meerMelicia B - Apr 2018
Algehele gradering
Vriendelik, ontspannende omgewing.
Francois M - Feb 2018
Algehele gradering
Fantasties en onvergeetlik.
Thwane Bush Camp se terugvoer
Hallo Francois,
Baie dankie vir die terugvoer, dit word opreg waardeer. Dit is vir ons ongelooflik lekker as ons besoekers die tydjie by ons geniet en die natuur sien vir die prag wat dit is.
Baie dankie
Jacomin S - Des 2018
Algehele gradering
Versteekte juweel.
Ryan C - Nov 2018
Algehele gradering
It was a wonderful place.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Dit was 'n wonderlike plek.
Dit was stil, alles wat jy sou benodig is daar. Ek kan net nie weer soontoe gaan in my kar nie. 'n Bakkie of SUV word aanbeveel.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Hein G - Aug 2018
Algehele gradering
Aangename kuier in 'n rustige omgewing.
Lees meerCoetzee S - Okt 2018
Algehele gradering
Verfrissend.
Shawn M - Des 2018
Algehele gradering
Gemiddelde na swak plek.
Thwane Bush Camp se terugvoer
Hallo Shawn,
Baie dankie vir jou terugvoer ons waardeer dit. Die ontvangs vir ons gaste was die Desember 'n probleem aangesien ons dame wat kliënte ontvang siek was en my manne die taak saam met hulle ander verpligtinge moes doen. Jammer vir die ongerief.
Ek sal die ander punte met my personeel opneem en bespreek. Ter inligting rakende die TV - die TV en hoofkamp is nie vir die gebruik van ander besoekers wat in ander kampe bespreek is nie.
Vriendelike Groete
Stephan
Chimone B - Des 2018
Algehele gradering
Nie goed nie.
Lees meerThwane Bush Camp se terugvoer
Thwane Bush Camp is presies wat die naam se, 'n boskamp. Die gaste wat ons kom besoek is juis die wat 'n plek soek om weg te kom van die stad en in die natuur tyd wil kom spandeer.
Ongelukkig is daar sekere dinge wat ons nie kan beheer nie, soos insekte, veld diere en reptiele. Hulle beweeg soos hulle geprogrammeer is en ons kan ongelukkig nie elke minuut gaan skoonmaak waar hulle beweeg of tot sterwe gekom het nie. Weens die droogte wat ons tans beleef is die miere ook meer aktief as normaal en is daar niks wat ons kan doen om hulle te beheer nie. Ons spuit geen gif nie omdat dit ons drinkwater kan besmet.
Die wild beweeg vrylik op die plaas en al word daar gejag sal hulle verseker nie almal op een plek bymekaar kom nie. Almal weet dit. Ons het ook lankal ons wildsritte gestop en dit is juis nie aangedui op Travelground of Lekker Slaap se webstuistes nie.
Dit is vir my jammer dat jy nie die tyd by ons geniet het nie, maar ek glo ook ons het alles gedoen om julle tyd by ons so aangenaam moontlik te maak, soos om inkopies namens jou te doen en vir jou aan te ry. Ons doen dit graag wanneer ons in die dorp is.
Vriendelike Groete
Stephan
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 55 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Steenkampsberg Plaas, Parys-distrik, 25 km vanaf Parys, 9585, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang