Thwane Bush Camp
Kry 10% af op alle besprekings wat 1 dag of minder voor jou verblyf gemaak word. Geldig vir verblyf vanaf 30 Okt 2024 tot 8 Nov 2024.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 55 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Steenkampsberg Plaas, Parys-distrik, 25 km vanaf Parys, 9585, Vrystaat
-
Vanaf
R395R356 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Thwane Bush Camp bied gerieflike, bekostigbare verblyf in 'n eksklusiewe tentkamp in die Vredefortkoepel Wêrelderfenisgebied. Dié boskamp is op 'n plaas en daar is verskeie wildspesies, soos blouwildebeeste, blesbokke, rooihartebeeste, sebras en springbokke op dié plaas. Doendinge soos wildritte met jou eie voertuig, bergfietsry en voëlkyk is beskikbaar. Die plaas is ook die beginpunt van die gewilde Meteoriet-staproete en 'n 12 km gemerkte roete is ook beskikbaar.
Thwane Bush Camp bestaan uit 4 kampe. Die Rooikat, Wag 'n Bietjie en Kamp Nguni het elkeen en suite-badkamers met 'n stort, toilet en 'n wasbak, asook toegang tot 'n gemeenskaplike lapa, braaigeriewe en 'n kombuis wat ten volle toegerus is met 'n yskas-vrieskas. Die Voetslaan-kamp het 3 groot tente met slaapplek vir 24 gaste. Hierdie kamp het gemeenskaplike ablusiegeriewe. Daar is ook 'n suite weg van die hoofkamp in 'n privaat en rustige bosveld, ideaal vir 2 gaste.
Volledige spyseniering kan met vooraf reëling voorsien word aan groepe van 10 gaste of meer. 'n Swembad is tot gaste se beskikking en daguitstappies kan gereël word.
Thwane Bush Camp bied ook die eksklusiewe Donga-trou- en konferensievenue en Klipkapel op die plaas. Voorsiening kan vir sake-spanbousessies gemaak word.
Kenmerke
Geriewe
- Kroeg
- Swembad
- Begeleide Wildritte as Ekstra
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Malaria-vrye streek
- Troeteldiere indien gereël
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- Konferensiegeriewe
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Bergfietsroetes
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Kunsvlieghengel
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Zoeloe
Maaltye Aangebied
- Etes Op Versoek
Konferensiegeriewe
- Blaaibord
- Witborde
- Kantoorgeriewe
- Internet
- Televisie
- Plek vir tot 10 afgevaardigdes
- Plek vir tot 30 afgevaardigdes
- Plek vir 50 of meer afgevaardigdes
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- American Express
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
Linda Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 26
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- Steenkampsberg Plaas, Parys-distrik, 25 km vanaf Parys, 9585, Vrystaat
- Gaste dink Thwane Bush Camp het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Noordelike Vrystaat Vrystaat
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 55 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Steenkampsberg Plaas, Parys-distrik, 25 km vanaf Parys, 9585, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang