Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Thyme & Tide Beach Villa

Selfsorg
  • Soos Gesien op Instagram
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Geen kinders onder 10
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dasseneiland-rylaan 170, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
  • Vanaf R16 000 per nag (plek vir 14)

Beskrywing

Thyme & Tide Beach Villa is op die strandfront in die pragtige dorp, Yzerfontein geleë.

Die huis het modieuse afwerkings en is baie ruim met verskeie sitareas en eetareas, wat dit ideaal vir familie- en groepswegbreke, asook konferensies maak. Die gemeenskaplike areas is oopplan en vloei lekker saam.

Die huis beskik oor 7 slaapkamers met koninggrootte-beddens. Twee van die slaapkamers se beddens kan op versoek as 2 enkelbeddens opgemaak word. Daar is 5 slaapkamers op die boonste verdieping waarvan 2 'n stort en 'n bad het, en die ander 3 kamers het slegs 'n stort. Die 2 slaapkamers op die onderste verdieping het elkeen 'n en suite-badkamer met 'n stort.

Die kombuis is met 'n stoof en yskas toegerus. Ander geriewe sluit 'n braai-area, aparte opwasarea, swembad en 'n beskutte binnehof in.

Kamer-opset

Kapasiteit: 14 Aantal kamers: 7 Aantal badkamers: 5
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Slaapkamer 5
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 6
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Slaapkamer 7
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 4
Stort, Bad, Toilet
Badkamer 2
En-suite  - Slaapkamer 6
Stort, Bad, Toilet
Badkamer 3
En-suite  - Slaapkamer 7
Stort, Toilet
Badkamer 4
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet
Badkamer 5

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Aandete Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Wegbreekkamers
  • Dataprojektor
  • DVD-speler
  • Blaaibord
  • Witborde
  • Skootrekenaar-projektor
  • Internet
  • Plek vir tot 30 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Denise Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 11

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Dasseneiland-rylaan 170, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
  • Gaste dink Thyme & Tide Beach Villa het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R16 000
per nag (plek vir 14)
Vanaf
Vanaf R16 000
per nag (plek vir 14)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Geen kinders onder 10
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dasseneiland-rylaan 170, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA47puNZfdR0iL5z2rdyEBTQoHKKjRUIDS1ty9BWQAy4D0pYrSrE?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R16 000 per nag (plek vir 14) 5 5 1 5 170 Dassen Eiland Drive Yzerfontein 7351 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.370458008699 18.171866140614

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang