Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Thyme & Tide Beach Villa

Selfsorg
  • Soos Gesien op Instagram
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Geen kinders onder 10
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dasseneiland-rylaan 170, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
  • Vanaf R16 000 per nag (plek vir 14)

Beskrywing

Thyme & Tide Beach Villa is op die strandfront in die pragtige dorpie Yzerfontein geleë.

Hierdie huis het moderne afwerkings en is ongelooflik ruim met verskeie sitkamers en eetareas, wat dit ideaal maak vir toevlugsoorde, werkswinkels en uitgebreide gesinsvakansies. Die gemeenskaplike areas is oopplan en vloei in mekaar in.

Die huis beskik oor 7 slaapkamers wat met koninggrootte-beddens ingerig is. Twee van die kamers kan op versoek in 2 enkelbeddens gemaak word. Op die boonste verdieping is 5 slaapkamers waarvan 2 badkamers met stort en bad toegerus is, terwyl die ander 3 badkamers 'n stort het. Op die onderste verdieping is 2 slaapkamers met koninggrootte-beddens en en suite-badkamers met 'n stort.

Die kombuis is toegerus met 'n yskas en stoof. Ander geriewe sluit 'n braai-area, 'n aparte opwaskamer en swembad in die sondeurdrenkte binnehof, wat windvry en beskerm is, in.

Kamer-opset

Kapasiteit: 14 Aantal kamers: 7 Aantal badkamers: 5
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Slaapkamer 5
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 6
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Slaapkamer 7
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 4
Stort, Bad, Toilet
Badkamer 2
En-suite  - Slaapkamer 6
Stort, Bad, Toilet
Badkamer 3
En-suite  - Slaapkamer 7
Stort, Toilet
Badkamer 4
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet
Badkamer 5

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Aandete Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Wegbreekkamers
  • Dataprojektor
  • DVD-speler
  • Blaaibord
  • Witborde
  • Skootrekenaar-projektor
  • Internet
  • Plek vir tot 30 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 5 resensies vir Thyme & Tide Beach Villa
Netheid
5.0/5
Diens
4.8/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Denise Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 11

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Dasseneiland-rylaan 170, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
  • Gaste dink Thyme & Tide Beach Villa het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R16 000
per nag (plek vir 14)
Vanaf
Vanaf R16 000
per nag (plek vir 14)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Geen kinders onder 10
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dasseneiland-rylaan 170, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA47puNZfdR0iL5z2rdyEBTQoHKKjRUIDS1ty9BWQAy4D0pYrSrE?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R16 000 per nag (plek vir 14) 5 5 1 5 170 Dassen Eiland Drive Yzerfontein 7351 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.370458008699 18.171866140614

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang