Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Thyme and Again B&B

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 17 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.9
Veiligheid
4.7
Joey V
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Des 2023

Lekker plek om te oornag, muskiete is net erg! Pragtige plek met vriendelike mense.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Joachim W
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2023

Gerieflike oornag oppad terug na 'n lekker vakansie. Goeie algemene ervaring, sal beslis weer daar oorslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Silvia V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Mei 2024

Fantastic, will stay there again. Was fantastic. Friendly, clean and very central.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Riana S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2022

'n Ware juweel. Hoër Volkskool het eeufeesviering gehad - 100 jaar oud en ons het reunie gaan hou. Thyme and Again B&B was alles wat ons wou hê. Karoo-vriendelikheid, heerlike ontbyt, lekker kuier en bo alles, rolstoelvriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gert H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2021

Lekker uitgerus vir die volgende deel van die rit. Maklik bereik, veilig gevoel en naby genoeg aan res van dorp vir rondloop en om iets te kry om te eet. Kon vroeg wegtrek op die res van die rit.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rozanne H
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Des 2021

Uitstekende diens en gasvryheid. Ontbyt was heerlik! Skoon en netjies. Heerlik geslaap, ontbyt was heerlik. Goeie diens gehad!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Vivien M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2021

Lovely room. Great breakfast. Thank you Johnny and Brenda. Will stay longer next time.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Corné B
1 nag Gesin met tieners
4.8
Des 2021

Ruim en gerieflik. Ruim en gerieflike ou huis, groot vertrekke en mooi badkamers.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leone T
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Des 2021

Heerlik gekuier in Graaff-Reinet! Sal graag weer wil kom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Alan S
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Des 2021

Great place for an overnight stop in Graaff-Reinet. An enjoyable stay on our travels. The owner and staff went out of their way to help and make it a pleasant stop on our journey. In the quieter area of town so not too much traffic or pedestrians.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Brenda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 17

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
Vanaf R1 400
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 400
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cradockstraat 65, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA34efdc2d8744ee35259bc72978fe17625e8307f654c52d85c10a20926358f12bc5433ceeee30ccf36c525457b4f657dfef17?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag, vir 2 mense 17 5 1 5 65 Cradock Street Graaff-Reinet 6280 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.250957936286 24.5316675305

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang