Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Thyme Inn on Greenway

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Sherreen Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 10

Op LekkeSlaap 4 jaar

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 10 resensies vir Thyme Inn on Greenway
Netheid
4.6/5
Diens
4.0/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.2/5
Bianca S - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bianca S

Vreeslik rustig en veilig.

Baie netjies en veilig. Ons DStv het nie gewerk nie, maar was vinnig uitgesorteer. Lieflike swembad en skoon gronde. Ons dogtertjie het dit vreeslik geniet.

Thyme Inn on Greenway se terugvoer

Hi Bianca, thank you for your favourable feedback. I am glad you enjoyed your stay with us and hope you are able to return. Warm regards. Sherreen

Thyme Inn on Greenway
Georgie V - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Georgie V

Neat, clean and tidy.

The accommodation was neat and tidy, the location was fantastic, close to where we needed to be and a quick drive to town for outings/necessities. Will definitely be back.

Thyme Inn on Greenway se terugvoer

Hi George
Thank you for your favourable review. I am pleased you enjoyed your stay at Thyme Inn, and we look forward to welcoming you back.
Kind regard,
Sherreen
Owner

Thyme Inn on Greenway
Kim W - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kim W

Comfortable and close to all facilities.

Safe and comfortable. Rooms a little small, but clean. Parking is an issue, could do with more parking bays.

Nicola H - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicola H

Baie skoon en netjies.

Baie lekker gebly, skoon en netjies. Koffie en tee was voorsien in die kamer. Nabygeleë aan al die buitepaaie.

Thyme Inn on Greenway se terugvoer

Thank you for your positive feedback on Thyme Inn. I hope you will be able to return in the future

Thyme Inn on Greenway
Piet F - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Piet F

Het 'n goeie nagrus en 'n stil omgewing met goeie bed en geriewe gehad.

Prys was billik. Klein kamer, maar meer as voldoende vir my. Netjies en skoon gewees.

Stanley V - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stanley V

Geen probleme nie.

Sal aanbeveel en is bekostigbaar.

Jason W - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Jason W

Lovely place.

Neat and well kept resort. Comfortable bed. Nice room.

Andre C - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Andre C

Ons het baie lekker daar gebly.

Dit was baie rustig in die dag. Die aande was nie so rustig. Daar was van die ander gaste wat hulle glad nie gestuur aan reëls nie.

René S - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
René S

No WiFi in bungalow.

First the electricity was not working. After at least an hour's wait, I got another. Secondly, in the advertisement it said WiFi is available. Yes, but not in the bungalow.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Geen WiFi in die bungalow nie.

Eers werk die elektrisiteit nie. Na ten minste 'n uur se wag, kry ek nog een. Tweedens, in die advertensie word gesê WiFi is beskikbaar. Ja, maar nie in die bungalow nie.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Anonieme gas - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
5/5
Anonieme gas
Vanaf
Vanaf R1 050
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 050
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vintage-rylaan, Witrivier, 1240, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA66a57bceda3b6b09f64b434ec330ca4a475c2fabde3ec758b4d767fd895853f11bd20193a2cf5cafd95ea580b2e4aa7ec332?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 050 per nag (plek vir 2) 10 5 1 5 Vintage Drive White River 1240 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.28160744694 31.00588337791

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang