Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Thyme Inn on Greenway

Gastehuis

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Baie goed

Netheid
4.6
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.0
Veiligheid
4.5
Bianca S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2023

Vreeslik rustig en veilig. Baie netjies en veilig. Ons DStv het nie gewerk nie, maar was vinnig uitgesorteer. Lieflike swembad en skoon gronde. Ons dogtertjie het dit vreeslik geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sherreen
Thyme Inn on Greenway
Hi Bianca, thank you for your favourable feedback. I am glad you enjoyed your stay with us and hope you are able to return. Warm regards. Sherreen

Georgie V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2022

Neat, clean and tidy. The accommodation was neat and tidy, the location was fantastic, close to where we needed to be and a quick drive to town for outings/necessities. Will definitely be back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sherreen
Thyme Inn on Greenway
Hi George Thank you for your favourable review. I am pleased you enjoyed your stay at Thyme Inn, and we look forward to welcoming you back. Kind regard, Sherreen Owner

Kim W
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2022

Comfortable and close to all facilities. Safe and comfortable. Rooms a little small, but clean. Parking is an issue, could do with more parking bays.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nicola H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mei 2021

Baie skoon en netjies. Baie lekker gebly, skoon en netjies. Koffie en tee was voorsien in die kamer. Nabygeleë aan al die buitepaaie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sherreen
Thyme Inn on Greenway
Thank you for your positive feedback on Thyme Inn. I hope you will be able to return in the future

Piet F
1 nag
4.6
Jun 2021

Het 'n goeie nagrus en 'n stil omgewing met goeie bed en geriewe gehad. Prys was billik. Klein kamer, maar meer as voldoende vir my. Netjies en skoon gewees.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Stanley V
Kort verblyf Gesin met tieners
4.4
Des 2021

Geen probleme nie. Sal aanbeveel en is bekostigbaar.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jason W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.4
Des 2021

Lovely place. Neat and well kept resort. Comfortable bed. Nice room.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
2.0

Andre C
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Des 2020

Ons het baie lekker daar gebly. Dit was baie rustig in die dag. Die aande was nie so rustig. Daar was van die ander gaste wat hulle glad nie gestuur aan reëls nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

René S
1 nag
3.4
Feb 2020

Geen WiFi in die bungalow nie. Eers werk die elektrisiteit nie. Na ten minste 'n uur se wag, kry ek nog een. Tweedens, in die advertensie word gesê WiFi is beskikbaar. Ja, maar nie in die bungalow nie.

Netheid
5.0
Diens
1.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
1.0

Anonieme gas
Kort verblyf Gesin met klein kinders
3.4
Des 2019

Netheid
3.0
Diens
2.0
Ligging
5.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Sherreen Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 10

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
Vanaf R1 050
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 050
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vintage-rylaan, Witrivier, 1240, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA66a57bceda3b6b09f64b434ec330ca4a475c2fabde3ec758b4d767fd895853f11bd20193a2cf5cafd95ea580b2e4aa7ec332?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 050 per nag (plek vir 2) 10 5 1 5 Vintage Drive White River 1240 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.28160744694 31.00588337791

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang