Thyme Out Accommodation
- Soos Gesien op Instagram
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Currys Post D293, Currys Post-pad, Currys Post, 3280, KwaZulu-Natal
- Vanaf R1 600 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Thyme Out Accommodation is in Natal se Middellande in die hartjie van Currys Post geleë en spog met manjifieke uitsigte oor die Karkloof.
Die eenheid is op ’n residensiële perseel geleë. Dit het 2 slaapkamers en bied slaapplek aan 4 gaste. Die hoofslaapkamer het ’n dubbelbed en die tweede kamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer het ’n bad, stort, toilet en wasbak.
Die kombuisie is toegerus met ’n mikrogolf, yskas, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware.
Gaste het toegang tot gratis WiFi en die sitarea het ’n TV met sekere DStv-kanale.
Die verblyf is naby verskeie trou-venues en ’n pendeldiens is beskikbaar teen ’n ekstra koste.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Bad
Badkamer
Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Nicola Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 2
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- Currys Post D293, Currys Post-pad, Currys Post, 3280, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Thyme Out Accommodation het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Midlands Meander KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Currys Post D293, Currys Post-pad, Currys Post, 3280, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang