Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Thys'e Kombuis & Guest Farm

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.2/5

Annemie Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 4

Op LekkeSlaap 9 maande

Opsomming van Resensie

4.2 uit 5van 4 resensies vir Thys'e Kombuis & Guest Farm
Netheid
4.3/5
Diens
4.5/5
Ligging
3.5/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.0/5
Dawie J - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Dawie J

Was die moeite werd om die 15 km plaas toe ry deur die berge!

Baie lekker gekuier op die plaas, sou wou langer gekuier. Die personeel het ekstra moeite gedoen met ons as gaste.

Pierre N - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pierre N

Baie vriendelike gasheer en gasvrou.

Die akkommodasie is baie netjies en gerieflik. Die spyskaart in die restaurant is uiters aanloklik. Ongelukkig het ons alles gehad vir 'n braai, maar die gasheer het 'n smaakvolle slaai vir ons voorberei. Die pad vanaf Kamieskroon tot op die plaas was 'n bietjie van 'n uitdaging nadat hulle taamlik baie reën gehad het. Die gasheer en gasvrou het ons verblyf baie aangenaam gemaak en ons het sommer tuis gevoel.

Philip V - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Philip V

Ons het dit baie geniet. 'n Asbesverwarmer teen die muur het die kou uitgedoen.

Verblyf was baie aangenaam. Die personeel is baie vriendelik. Daar is 'n gesellige restaurant. Daar is nie potte en panne in die huisie nie, maar dit word op aanvraag voorsien. Die enigste nadeel is die vreeslike slegte grondpad vanaf Kammieskroon om daar uit te kom.

Suzette B - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Suzette B

Die foto skep 'n verkeerde indruk van hoe die blyplek lyk.

Nee, die hooffoto (bo) het by ons die verkeerde indruk gewek. Die foto het gelyk soos 'n plaaskothuis, maar die huisie wat aan ons toegewys is, was Wendyhuis-agtig, langs 'n paar blyplekke wat lyk soos Wendyhuise. Elders, teen dieselfde prys of minder het ons veel meer gekry. Ons het elders blyplek gaan soek. Die vrou wat ons verwelkom het, was baie vriendelik en hulpvaardig.

Vanaf
Vanaf R700
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bovlei Plaas, Kamiesberg Plaaslike Munisipaliteit, Kamieskroon, 8241, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe7c945930f107e64872b961929abc7af5ae3b4f95db2a4813d8b00f58f67f6bd7eae551e4816787a6c18f56150ce28c8071c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag (plek vir 2) 4 5 1 5 Bovlei Farm Kamiesberg Local Municipality 8241 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.200298 18.042415

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang