Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Tibani Nature Reserve Campsite

Kampeer/karavaan

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Baie goed

Netheid
4.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.0
Veiligheid
5.0
Oscar V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Okt 2024

Heerlik, rustig, privaat en baie lekker oulike kamp plek. Tibani is 'n heerlike kamp plek en pragtig en stil. Fasiliteite is skoon en netjies en Sanet het ons baie vriendelik ontvang. Die warmwaterbad is hout honger en ek stel voor 4 na 5 sakke hout vir 'n naweek. Daar is baie dubeltjies en ek sal dus nie kamp met opblaas matrasse aanbeveel nie. Die swem is heerlik, onthou jou sonbrandolie.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Sanet Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 36

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
Vanaf R 750
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R 750
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Oubergpas, Montagu, 6720, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/propertyAAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb51dd728a7ad6c03b9e77a5812013874df85a8dfaa1a15137c6099da30b94d015e708ea669da1d45be519bbd2f2569beb224?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag, vir 6 mense 1 5 1 5 Ouberg Pass Montagu 6720 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -33.75299 20.25762

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang