Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Tibani Nature Reserve Campsite

Kampeer/karavaan
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Oubergpas, Montagu, 6720, Wes-Kaap
  • Vanaf R750 per nag, vir 6 mense

Beskrywing

Tibani Nature Reserve Campsite is die ideale oornagplek vir natuurliefhebbers en is 15 km vanaf Montagu geleë. Dit bied 'n rustieke kampervaring aan 'n klein gesin of 'n groep vriende wat op soek is na 'n rustige toevlugsoord.

Verblyf is beskikbaar in die Mongoose-kampeerplek met plek vir 6 gaste. Die kampeerplek het sy eie ablusiegeriewe met 'n stort. 'n Gasgeiser verskaf warm water en sonkragligte verskaf saans beligting. Daar is ook 'n drinkwaterpunt by die kampeerterrein. Gratis WiFi is beskikbaar, maar daar is egter geen kragpunte nie. Gaste moet hul eie toerusting saambring. Let dat daar ook ander eenhede op die perseel is.

Verder is daar braaigeriewe, 'n houtvuurwarmbad en veilige parkeerplek op die perseel. Gaste kan ook in die plaasdam swem of om die vuurput kuier.

Kamer-opset

Kapasiteit: 6 Aantal badkamers: 1
Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Jacuzzi
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Jacuzzi
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.8/5

Sanet Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 30

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Oubergpas, Montagu, 6720, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Kaapse Wynlande Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R750
per nag, vir 6 mense
Vanaf
Vanaf R750
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Oubergpas, Montagu, 6720, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAed69573ed5a8a828ff276210b99507f1c76060bab9e234f1a112a22a0ab6fafe2371858d77e07501cb72edc2d017e19fd646?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag, vir 6 mense Ouberg Pass Montagu 6720 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -33.75299 20.25762
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem