Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Tibani Nature Reserve Campsite

Kampeer/karavaan
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Oubergpas, Montagu, 6720, Wes-Kaap
  • Vanaf R750 per nag, vir 6 mense

Beskrywing

Tibani Nature Reserve Campsite is die ideale oornagplek vir natuurliefhebbers wat 15 km vanaf Montagu geleë is. Hierdie eiendom bied 'n rustieke kampervaring perfek vir 'n klein gesin of 'n groep vriende wat op soek is na 'n rustige ontsnapping.

Dié eiendom bied gaste die pragtige Mongoose-kampterrein wat tot 6 gaste op 'n slag kan akkommodeer. Die kampplek het sy eie ablusiegeriewe met 'n stort. 'n Gas-geiser verskaf warm water en sonkragligte verskaf beligting vir die aande. Daar is ook 'n drinkwaterpunt by die kampterrein. Toegang tot gratis Wi-Fi is beskikbaar; daar is egter geen elektriese punte beskikbaar nie. Gaste moet hul eie toerusting saambring. Hierdie eiendom het ook bykomende eenhede op die perseel.

Boonop het hierdie eiendom braaigeriewe en toegang tot 'n houtvuurwarmbad en gaste word veilige parkeerplek aangebied. Vir daardie warm Karoo-somersdae is daar 'n plaasdam om in af te koel en gedurende die koue nagte kan gaste bymekaarkom om die vuurput wat by die kampterrein voorsien word.

Kamer-opset

Kapasiteit: 6 Aantal badkamers: 1
Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Jacuzzi
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Jacuzzi
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Sanet Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 34

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Oubergpas, Montagu, 6720, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Kaapse Wynlande Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R750
per nag, vir 6 mense
Vanaf
Vanaf R750
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Oubergpas, Montagu, 6720, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/propertyAAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb51dd728a7ad6c03b9e77a5812013874df85a8dfaa1a15137c6099da30b94d015e708ea669da1d45be519bbd2f2569beb224?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag, vir 6 mense Ouberg Pass Montagu 6720 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -33.75299 20.25762

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang