Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Tibani Nature Reserve

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 34 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Rinus M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Dit was wonderlik! Ons het vreeslik lekker gebly! Die huisie is weggesteek tussen die berge met die mooiste wild op die plaas. Daar is lekker, growwe paaie op die plaas wat met 'n 4x4 gery kan word, en met die fietse is dit net so lekker, maar jy moet jou storie op die fiets ken, die klim is lekker steil. Daar was ook baie grondpaaie in die omgewing waarop mens lekker kan gaan fietsry. Ek kan hierdie plekkie vir seker aanbeveel!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sanet
Tibani Nature Reserve
Dankie Rinus, dit was 'n groot plesier om julle as gaste by Botterboomhuisie te gehad het. Hoop ons sien julle gou weer.

Annelise S
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2024

Heerlik gerus - kos vir ons siele. Baie dankie vir 'n heerlike naweek op Tibani Nature Reserve. Alles was perfek - die ligging, die mooi uitsig op die berge en die bokke wat ons kon sien toe ons gaan stap. Botterboomhuisie is baie netjies en goed ingerig - ons het niks gekort nie. Nogmaals dankie en ons sal vir seker weer kom kuier!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sanet
Tibani Nature Reserve
Baie dankie vir die goeie resensie, Annelise. Ons is bly julle het dit geniet en ons probeer altyd om ons gaste gelukkig te hou. Kyk gerus uit, want binne die volgende maand kry Botterboom huisie sy eie hout hot tub.

Noah E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Magical secluded cabin in a beautiful landscape. A beautiful spot, you truly feel like you have the whole reserve to yourself. Great value for money and has everything you need. Got to see zebras and springbok off the stoep while having our morning coffee. A great weekend getaway.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sebastiaan J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Die kamp is great, sal beslis weer daar wil gaan uitspan. Beslis. Sal weer in die toekoms soontoe gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Erna C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Dit was 'n heerlike wegbreek van alles en sal beslis weer gaan. Dit was 'n heerlike paar dae.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bridget K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Absolutely delightful! Our stay at Tibani Nature Reserve was absolutely delightful! From the moment we arrived, the host greeted us with a warm smile and made us feel right at home. Her hospitality and friendliness added an extra special touch to our experience. The views from the reserve were simply breathtaking, offering a stunning backdrop of natural beauty. We enjoyed peaceful moments watching the animals in their natural habitat and going on hikes to explore the area. The host was always available to offer guidance and share her knowledge of the reserve and its wildlife. The Tibani Nature Reserve Facebook page was incredibly informative. We saved screenshots of the animals she had posted about, which helped us identify and spot many of them during our stay. Leaving Tibani Nature Reserve was difficult, as we had such a wonderful time. We are already looking forward to our next visit and can't wait to return to this little piece of paradise. Thank you for making our stay so memorable!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sanet
Tibani Nature Reserve
Thank you Bridget for this amazing review. I am really glad that your birthday at Tibani was made so special. I am looking forward to welcoming you back at Botterboomhuisie.

Pieter V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Baie spesiaal. Vir die natuurliefhebber 'n moet! Mooiste ligging, baie skoon en netjies en volledig toegerus. Word sterk aanbeveel. Baie behulpsame gasvrou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ben W
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Apr 2024

Vreedsaam, gemaklik, natuurskoon. Heerlik stil en rustig. Pragtige natuurskoon en die perfekte kamp om rus vir die siel te kry.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hannes L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Uitgerus na 'n wonderlike naweek. Die verblyf en ligging was presies wat ons gesoek het. Die swembad was 'n groot plus met Vrydag se 35 grade en die kaggel binne was 'n wenner met Saterdag se donderweer en reën. Die WiFi was ook 'n wenner. Sanet was 'n aangename gasvrou met baie volledige inligting voor ons aankoms.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sanet
Tibani Nature Reserve
Baie dankie Hannes vir jou pragtige resensie. Dit word opreg waardeer. Ons is baie bly dat jy jou verblyf so geniet het by Botterboomhuisie. Gelukkig het die weer ook so mooi saamgewerk tydens jou verblyf. Ons wil net ook dankie sê dat julle ons huisie so mooi netjies gelos het.

Matthys D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Lekker gerus by Tibani! So lekker gebly in die pragtige Montagu omgewing. Die huisie het alles wat jy sou nodig hê en die plonspoel op die stoep was amazing gewees. As jy hou van stilte en pragtige natuurskoon sal jy baie lekker hier bly. Sanet en Pieter is baie vriendelik en hulle gaan uit hulle pad om die verblyf vir mens so gemaklik en lekker as moontlik te maak. Ek sal beslis weer by Tibani gaan bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Sanet Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 34

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
Vanaf R1 195
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 195
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Oubergpas, Montagu, 6720, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA34c9c59e9ba6e2e371816702c1b5409af2d13c82a56a600c524498157ad7f256844f9e65aa0df3884549b8c5c6a81bd2fe53?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 195 per nag, vir 2 mense 34 5 1 5 Ouberg Pass Montagu 6720 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -33.7529722837 20.257619915723

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang