Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Tidal Retreat

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Deon V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2022

Wonderlike, stil ligging digby Plett. Jan en Anneke is wonderlike gashere. Hulle bederf die gaste en is puik geselskap. Hulle is goed ingerig vir al die beurtkrag. Lekker kaggel en gratis pooltafel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Anneke
Tidal Retreat
Baie dankie vir die goeie resensie. Dit was heerlik om julle te ontmoet en al die interressante gesprekke te he. Ons probeer altyd ons beste om ons gaste tevrede en gelukkig te hou en dit gee groot plesier as ons weet julle het lekker gekuier. Hoop om julle in die toekoms weer te sien. Groete Jan en Anneke

Retha D
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Okt 2022

Dit voel soos jou eie huis. Jy is op jou gemak daar en hul is werklik omgee-mense. Alles is skoon en netjies. Puik diens. Dit voel of jy by familie oorslaap. Het dit baie geniet om 'pool' te kon speel daar aangesien ons nie uitgegaan het vir die aand nie. Sal net voorstel dat daar dalk meer spasie om pooltafel is. Maar verder sal ek dit nie beter kon doen nie. Dankie vir jul gasvryheid op ons eerste aand van wittebroodsreis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Anneke
Tidal Retreat
Hallo Retha, baie dankie vir jou goeie resensie, ons is baie bly julle het die kort kuiertjie by ons geniet...ons het so lekker gesels, hoop om julle gou weer te sien . Groete Anneke & Jan

Uwe H
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Apr 2022

Excellent accommodation with great hospitality. The rooms were very comfortable and the breakfast was excellent! The accommodation is situated in a beautiful quiet estate, very close to the lagoon and is excellent for a relaxing holiday.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Anneke
Tidal Retreat
Dear Uwe, Thank you for your very positive review. It was so nice having you as our guests. We hope to see you again soon in future. Regards, Anneke and Jan.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Anneke Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 3

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die N2, The Tides 19, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA28c52f46cc7478ca715b586c1b834168fd479dc28a2aaa72895b01e6f60c190cb335c3c3b8dd6c81fd6bb8ec4c8d130bc40f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 2) 3 5 1 5 Off the N2 The Tides 19 6600 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.033785284457 23.380953472214

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang