Tidal Retreat
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 12 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Langs die N2, The Tides 19, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
- Vanaf R1 500 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Tidal Retreat in Plettenbergbaai bied verblyf aan paartjies, gesinne en enkelreisigers. Hierdie klein paradys is op die Tuinroete, net 150 m vanaf die privaat strand by die Keurboomstrandmeer.
Die gastehuis bied verblyf aan 2 tot 4 gaste in verskillende kamers. Die kamers het elk 'n koningingrootte-bed of 'n koningingrootte-bed en 2 enkelbeddens, asook 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort en 'n toilet. Linne, badhanddoeke en toiletware soos sjampoe, opknapper en seep word voorsien.
Elke kamer het tee- en koffiemaakgeriewe en van die kamers lei na ’n stoep en klein tuin waar gaste kan ontspan. Al die kamers het 'n TV met Netflix en daar is DStv in van die kamers. Gaste kan ook die TV met DStv in die gemeenskaplike sitarea geniet.
'n Engelse of kontinentale ontbyt is beskikbaar en word in die eetarea bedien en gaste kan in die sitarea met 'n uitsig oor die tuin of voor die kaggel ontspan. Gaste kan ook drankies en peuselhappies by die kroeg koop.
Tidal Retreat is 5 km van verskeie gewilde restaurante af en Plettenbergbaai het ook 'n klomp aktiwiteite soos toere, perdryroetes, walvis- en dolfynkyk, see-kajakvaar en reksprong by die Bloukransbrug. Gaste kan ook die Bird of Prey Rehabilitation and Awareness Centre, Birds of Eden en Noah's & Wolf Sanctuary.
Kenmerke
Geriewe
- ADSL-lyn
- Kroeg
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Visvang
- Voëlkyk
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Groot 5
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
Konferensiegeriewe
- DVD-speler
- Internet
- Televisie
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Anneke Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 3
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- Langs die N2, The Tides 19, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
- Gaste dink Tidal Retreat het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Plettenbergbaai Tuinroete Wes-Kaap
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 12 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Langs die N2, The Tides 19, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang