Tidal Retreat
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 12 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Langs die N2, The Tides 19, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
- Vanaf R1 500 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Tidal Retreat is in Plettenbergbaai geleë en is 'n mini-paradys wat paartjies, gesinne en enkelreisigers 'n ontspanne wegbreek op die Tuinroete bied, en is net 150 m vanaf die privaat strand by die Keurboomsrivierstrandmeer.
Die gastehuis bied gaste 'n keuse van kamers wat tussen 2 en 4 mense kan akkommodeer. Die lieflike kamers is ingerig met koningingrootte-beddens, of koningingrootte-beddens en 2 enkelbeddens, en het en suite-badkamers met baddens, storte en toilette. Gerieflikheidshalwe word linne, badhanddoeke en toiletware soos sjampoe, opknapper en seep voorsien.
Elkeen van die kamers is toegerus asook tee- en koffiemaakgeriewe, en van die lieflike kamers loop uit op 'n patio en tuintjie waar gaste kan ontspan. Al die kamers het 'n TV met Netflix en daar is DStv in van die kamers. Gaste kan ook die TV met DStv in die gedeelde sitarea geniet.
'n Engelse of kontinentale ontbyt word in die eetarea bedien, en gaste kan ontspan in die sitkamer wat 'n TV het, die uitsig oor die tuin deur die groot vensters geniet, of net voor die knus kaggel ontspan. Gaste kan ook versnaperinge en drankies by die kroeg koop.
Tidal Retreat is binne 5 km vanaf verskeie gewilde restaurante geleë, en Plettenbergbaai bied verskeie doendinge wat wissel van wyntoere, voetslaan, perdryroetes, walvis- en dolfynkyk, seekajak en rekspring by Bloukransbrug. Gaste kan ook die Roofvoël-rehabilitasie- en -bewusmakingsentrum, Birds of Eden, Noah's Park & Wolf Sanctuary, en meer besoek.
Kenmerke
Geriewe
- ADSL-lyn
- Kroeg
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Visvang
- Voëlkyk
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Groot 5
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
Konferensiegeriewe
- DVD-speler
- Internet
- Televisie
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Anneke Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 3
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- Langs die N2, The Tides 19, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
- Gaste dink Tidal Retreat het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Plettenbergbaai Tuinroete Wes-Kaap
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 12 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Langs die N2, The Tides 19, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang