Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Tideaway

Selfsorg

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.5
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Annamarie D
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2024

Rustig - voel soos ons eie huis. Baie dankie dat ons in julle mooi huis kon bly - sal vir seker weer soontoe gaan. Huis met baie attention to detail met die mooiste uitsig en alles wat jy nodig het - is daar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Stephen
Tideaway
Thank you so much once again, Anna-Marie, for choosing Tideaway. We continue to upgrade and invest in this home, and we hope to see you again in the future. Warmest regards, Stephen & Clarise

Johan J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Okt 2023

Gerieflike en baie netjiese verblyf. Persoonlik, as dit my plek was, sou ek by die braaiplek 'n "stainless steel" plaat wou hê wat onder kon uittrek om as skinkbord te dien, sodat wanneer 'n mens vleis op die braaier sit of afhaal, jy nie die voer bemors nie. Die los stene in die braaiplek om die hoogte van jou braairooster te beheer, is ook baie primitief. Die handdoeke kan vervang word met katoenstofhanddoeke. Die wat beskikbaar is, droog nie lekker af nie. Verder is alles regtig van goeie smaak en gehalte.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Stephen
Tideaway
Thank you Johan for your valued feedback, review and for choosing our home. Warm Regards Stephen

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Stephen Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 2

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
Vanaf R2 920
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R2 920
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: San Sebastian-rylaan 1054, Breedezicht Estate, Witsand, 6666, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9960bb859affd26e77d81685a2e3da33b3f9fd99d8f9f063b46dd1aa35ede5d5039fc36ea439e23ab4faffeb41e856d27e46?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 920 per nag (plek vir 6) 2 5 1 5 1054 San Sebastian Drive Breedezicht Estate 6666 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 11:00 -34.396255277701 20.822363334745

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang