Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Tides River Lodge

 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Die Boathouse
Vanaf
Vanaf R2 288
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die Boathouse is 'n knus grasdak-eenheid met 'n lieflike houtdek wat 'n uitsig oor die rivier bied. Die eenheid het 'n oopplan-uitleg en bied verblyf aan 2 gaste. Dit het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die kombuis is met 'n yskassie, stoof, oond, mikrogolf, ketel, broodrooster en 'n vrieskas toegerus. Daar is 'n etenstafel vir 2 en die sitarea het gemaklike rusbanke en 'n TV met sekere DStv-kanale. Die huis lei na 'n dek met meubels en die onderste verdieping van die kothuis het ingeboude braaigeriewe.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Die volle balans van die faktuur moet met 'n kredietkaart of via EFT betaal word wanneer die bespreking gemaak word.

Gaste in alle eenhede mag tyd in die houtvuurwarmbad bespreek.

Let asb. dat Cob-kothuis nie 'n TV of DStv het nie.

Rook is binnenshuis verbode.

Geen troeteldiere word toegelaat nie.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Heron-huis
Vanaf
Vanaf R2 585
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 6 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die huis is 'n ruim, gerieflike leefhuis, ideaal vir 'n groep en dit bied verblyf aan 6 gaste. Die huis beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -leefarea. Elke slaapkamer het 'n koningingrootte-bed. Die eerste badkamer het 'n stort en die tweede badkamer het 'n stort-oor-bad. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, ketel en broodrooster toegerus. Die eetarea het sitplek vir 8 gaste en die sitarea het gemaklike rusbanke, 'n kaggel en 'n TV met sekere DStv-kanale. Die huis lei na 'n onderdakstoep met meubels. 'n Buitebraai is beskikbaar.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 6 mense 3 Slaapkamers 2 Badkamers

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet

Badkamer

Stort-oor-bad, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • Stort
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Kaggel
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Die volle balans van die faktuur moet met 'n kredietkaart of via EFT betaal word wanneer die bespreking gemaak word.

Gaste in alle eenhede mag tyd in die houtvuurwarmbad bespreek.

Let asb. dat Cob-kothuis nie 'n TV of DStv het nie.

Rook is binnenshuis verbode.

Geen troeteldiere word toegelaat nie.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Cob-kothuis
Vanaf
Vanaf R2 750
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 6 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie eenheid het 'n grasdak en is die naaste aan die water. Dit bied verblyf aan 6 gaste en beskik oor 4 slaapkamers en 3 badkamers en 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -leefarea. Die eerste en tweede slaapkamer het elk 'n koningingrootte-bed. Die derde en vierde slaapkamers het elk 'n enkelbed. Twee van die kamers het elkeen 'n en suite-badkamer met 'n toilet, wasbak en 'n stort. Gaste in die ander 2 kamers deel 'n badkamer met 'n toilet, wasbak en 'n bad. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, ketel en broodrooster toegerus. Die eetarea het 'n etenstafel met sitplek vir 8 en die sitarea het gemaklike sitplek en 'n kaggel. Cob-kothuis het nie 'n TV nie. Buite is 'n onderdakstoep met 'n etenstafel met sitplek vir 8 gaste, braaigeriewe en 'n privaat houtvuurwarmbad.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 6 mense 4 Slaapkamers 3 Badkamers, 2 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

1

1 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

1

1 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort-oor-bad, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Jacuzzi
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Kaggel
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Die volle balans van die faktuur moet met 'n kredietkaart of via EFT betaal word wanneer die bespreking gemaak word.

Gaste in alle eenhede mag tyd in die houtvuurwarmbad bespreek.

Let asb. dat Cob-kothuis nie 'n TV of DStv het nie.

Rook is binnenshuis verbode.

Geen troeteldiere word toegelaat nie.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Zebra Lodge
Vanaf
Vanaf R3 245
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 8 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die lodge is tussen melkhoutbome en aalwyne, net meters vanaf die water en al die kamers bied uitsigte oor die rivier. Dit is ideaal vir groter groepe en bied slaapplek aan 9 gaste. Die huis beskik oor 4 slaapkamers, 3 badkamers en 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -leefarea. Die eerste, tweede en derde slaapkamer het elk 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort-oor-bad. Die vierde slaapkamer het 3 enkelbeddens. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, ketel en broodrooster toegerus. Daar is 'n dienluik wat in die eetarea oopmaak. Die eetarea het 'n etenstafel met sitplek vir 8. Die sitarea het gemaklike sitplek, 'n kaggel, TV met sekere DStv-kanale en 'n ingeboude kroeg. Die leefarea het stapeldeure wat na 'n onderdakstoep met 'n etenstafel vir 8 gaste lei. Hier is ook 'n privaat houtvuurwarmbad.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 8 mense 4 Slaapkamers 3 Badkamers, 3 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort-oor-bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort-oor-bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort-oor-bad, Toilet

Slaapkamer

3

3 x Enkelbed / Driekwartbed

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Jacuzzi
  • Stort
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Kaggel
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Die volle balans van die faktuur moet met 'n kredietkaart of via EFT betaal word wanneer die bespreking gemaak word.

Gaste in alle eenhede mag tyd in die houtvuurwarmbad bespreek.

Let asb. dat Cob-kothuis nie 'n TV of DStv het nie.

Rook is binnenshuis verbode.

Geen troeteldiere word toegelaat nie.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R2 288
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 22 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erf 201 Lemoentuin, Naby Malgas, Overberg, 6740, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA12167b9c209669d204fb58ac6da8e54d4030457a65675088f73e681d1db6348a63c3650efb5eaa223607ae29f184416e3152?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 288 per nag, vir 2 mense 34 5 1 5 Erf 201 Lemoentuin Near Malgas 6740 Wes-Kaap 021 201 8901 12:00-19:00 10:00 -34.306877986288 20.60161024332

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang