Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Tides River Lodge

  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 22 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erf 201 Lemoentuin, Naby Malgas, Overberg, 6740, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 288 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Tides River Lodge is 'n lekker afgeleë bestemming vir buitelug- en natuurliefhebbers en is op die oewer van die Breederivier naby Malgas. Dit is net 2,5 uur se ry vanaf Kaapstad en 'n uur vanaf Swellendam. Die lodge is in 'n beskutte baai met 'n sand-eiland reg voor dit. Dis sonder twyfel een van die mees unieke en ongerepte liggings langs die Breederivier.

Die selfsorgverblyf word in 4 unieke huise. Die Boathouse het slaapplek vir 2 gaste, Cob Cottage het slaapplek vir 6 gaste, Heron House het slaapplek vir 6 gaste en Zebra Lodge bied slaapplek aan 8 gaste.

Die slaapkamers het koningingrootte-beddens en die groter eenhede het enkelbeddens. Die huise is reg op die oewer van die Breederivier, net meters vanaf die water. Elke huis het 'n stoep, braaigeriewe, selfoonsein, WiFi en 'n kombuis met 'n yskassie, stoof, oond, mikrogolfoond, ketel, broodrooster en 'n kisvrieskas.

Die gemeenskaplike Lapa by die rivier het braaigeriewe, gaste het toegang tot gemeenskaplike warmbaddens en sommige van die huise het hul eie warmbaddens.

Tides River Lodge bied uitstekende voëlkyk- en kanovaartgeleenthede by die lodge en die De Hoop Natuurreservaat is net 14 km vanaf die lodge. Gaste kan die gratis kano's gebruik om die rivier te verken. Stap in die Potberge, ry fiets al op die bergpaadjes, roei op die rivier, besoek 'n wynplaas of ontspan op die oewer van die rivier.

Kenmerke

Jacuzzi
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Jacuzzi
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 34 resensies vir Tides River Lodge
Netheid
4.6/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.4/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Suzanne Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 34

Op LekkeSlaap 12 jaar

Ligging

  • Erf 201 Lemoentuin, Naby Malgas, Overberg, 6740, Wes-Kaap
  • Gaste dink Tides River Lodge het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Malgas Overberg Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R2 288
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R2 288
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 22 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erf 201 Lemoentuin, Naby Malgas, Overberg, 6740, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA12167b9c209669d204fb58ac6da8e54d4030457a65675088f73e681d1db6348a63c3650efb5eaa223607ae29f184416e3152?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 288 per nag, vir 2 mense 34 5 1 5 Erf 201 Lemoentuin Near Malgas 6740 Wes-Kaap 021 201 8901 12:00-19:00 10:00 -34.306877986288 20.60161024332

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang