Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Tides

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Geen kinders onder 13
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: No. 22, Die Kom, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
  • Vanaf R3 000 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Tides is 'n luukse, stylvolle strandhuis en is langs die strand in Paternoster aan die Weskus geleë. Die huis het 'n uitsig oor die see en die strand. Hierdie openbare strand kan baie bedrywig en raserig word gedurende die vakansie.

Die ligte huis het 3 slaapkamers. Die eerste 2 slaapkamers het en suite-badkamers, die ander slaapkamer he'n aparte badkamer. Die huis bied 'n see-uitsig vanaf 2 van die kamers.

Tides se kombuis is ten volle toegerus en lei via die sit- en eetkamer na 'n patio en braai. Die oopplan-leefarea is die ideale plek om te ontspan met 'n drankie of 'n braai. Die kombuis is toegerus met 'n yskas, stoof en oond, mikrogolfoond, skottelgoedwasser, en koffie- en teemaakgeriewe. Die sitkamer het 'n TV met DStv Stay, en 'n kaggel.

WiFi is op die perseel beskikbaar. Daar is ook 'n omsetter wat rugsteunkrag tydens beurtkrag bied. Troeteldiere en kinders jonger as 12 jaar word nie toegelaat nie.

Kamer-opset

Slaapplek vir 6 mense 3 Slaapkamers 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Kaggel
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 22 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.3
Gaste se hoogtepunte
Bosbok Gas Jaques G
Gesin met tieners
5.0
Pragtig, skoon en netjies. Baie mooi, veilige en skoon plek. Ek het baie veilig gevoel. Ons het ons verblyf baie geniet!
Okt 2023
Cindy A
Gesin met tieners
5.0
Amazing. We had the best time, a beautiful place. This is our second time at Tides, definitely going back. Thank you.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jul 2023
Ryno M
Saam met vriende
4.8
Value for money. Love the locals. Just awesome. Beautiful spot.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Aug 2024
Alten O
4.6
Fantasties. Baie lekker gebly, uitsig op die see en strand uitsonderlik.
Sep 2024
Anton G
Saam met vriende
4.6
Baie lekker gekuier. Baie lekker gebly en die verblyf by Tides het aan alle behoeftes voorsien.
Apr 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Reservations Geverifieer

Eiendomme 71

Resensies 1756

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • No. 22, Die Kom, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
  • Gaste dink Tides het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 3 000
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R 3 000
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Geen kinders onder 13
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: No. 22, Die Kom, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7ebfc378f28c2b716a778fc1591cfd32352a88b92f335ee6f7b7e6336ecac7251bb4e6cb742a27cc56c2df518dc802c42ccc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 000 per nag (plek vir 6) 22 5 1 5 No 22 Die Kom 7381 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-16:00 10:00 -32.808679951817 17.889383286238

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang