Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Tidewaters River Lodge

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Deon Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 56

Op LekkeSlaap 15 jaar

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 48 resensies vir Tidewaters River Lodge
Netheid
4.4/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.2/5
Renata B - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Renata B

Xx.

Baie lekker gebly - alles was perfek.

Karen V - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen V

Die eienaar en personnel was baie vriendelik en het alles gedoen om jou tuis te laat voel.

Mooi skoon. Gasvry en baie vriendelik.

Sarah-lee W - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sarah-lee W

Lovely ambiance, River Lodge feeling of being part of the Gonubie area.

Décor was pleasing to the eye. Ruth was efficient and helpful, the manager checked with the guests at breakfast, I felt important.

Carla S - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Carla S

Baie rustig.

Ja, baie stil en mooi.

Unine O - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Unine O

Stil, rustige omgewing om in te rus na 'n besige dag.

Stapafstand vanaf die lagoon, pragtige plantegroei en baie gemaklike akkommodasie.

Jacqueline B - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jacqueline B

It was a very happy and relaxing stay.

Tidewaters have very friendly staff who were very willing to help in any way possible to ensure that we had an enjoyable stay.

Anthony S - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anthony S

Baie lekker.

Dit was so lekker, het dit geniet, ontbyt was heerlik.

Marnus P - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marnus P

Kamer was vuil op plekke.

Die houtbalke was vol stof bo-op. Wit linne het vlekke op gehad. Daar is nie kragproppe om bv. die ketel in te plug nie. As mens by die trappe opstap stamp jy jou kop teen die grasdak - ek is glad nie 'n lang persoon nie.

Wimpie N - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Wimpie N

The stay was pleasant and comfortable, neat and tidy.

Enjoyed the stay, had a lovely day at the pool and nice braai for supper, it is pet friendly and we will recommend Tidewaters to people.

Louise T - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Louise T

Thank you for hosting us. Had a lovely stay.

Thank you for hosting us, we had a lovely stay and even extended it with one more night. Staff were friendly and always available. The river was not great for fishing, but beautiful and great for a walk. I would definitely suggest a small washing line to hang towels and wet clothes. The pool needs to be made safe with some form of enclosure.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Dankie dat julle ons ontvang het. Het 'n lieflike tyd gehad.

Dankie dat julle ons geakkommodeer het, ons het 'n lieflike verblyftydperk gehad en selfs nog 'n nag gebly. Personeel was vriendelik en altyd beskikbaar. Die rivier was nie goed vir visvang nie, maar pragtig en lekker vir 'n stappie. Ek sal definitief aanbeveel dat 'n klein wasgoedlyn aangebring word om handdoeke en nat klere op te hang. Die swembad moet veilig gemaak word met een of ander soort omheining.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Ilse O - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilse O

Baie lekker en baie vriendelike personeel.

Verrassende heerlike ervaring.

Marike B - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marike B

Rustige wegbreek.

Het elke oomblik geniet! Lekker plek om te bly met 'n gesin, soveel om te doen en baie vriendlike diens ontvang! Sal definitief weer daar kom bly!

Johann M - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johann M

Baie rustige omgewing het lekker uitgerus

Dit was heerlik om net in n stil omgewing in te stap, en jou skoene op die stoep uit te skop en te ontspan. Weg van die allerdaagse bedrywighede, geen besige strate en toeters soos ons al amper gewoond is aan nie.

Corrie D - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corrie D

Such calming experience.

The environment just forces you to slow down and relax. This ones on my list for future stays.

Ronel G - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel G

Sprokies mooi verblyf.

Vriendelike, behulpsame personeel, ongelooflike mooi ligging naby die riviermond. Die perseel is baie gerieflike en skep 'n sprokie mooi atmosfeer. Sal enige tyd weer daar oornag.

Alan R - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alan R

Awesome.

The service was brilliant. The service excellent. Totally impressed. Bedroom and facilities super. We will be back.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Awesome.

Die diens was briljant. Die diens uitstekend. Heeltemal beïndruk. Slaapkamer en geriewe super. Ons sal terug wees.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Suzette M - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Suzette M

It is a priceless and perfect location.

All staff is friendly and extremely on point. Thanks, will visit again.

Christel S - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christel S

Pragtige lodge by die rivier.

Kamer was skoon en netjies. Baie rustige atmosfeer. Gasheer en alle personeel was behulpsaam en vriendelik. Heerlike ontbyt. Sal enige tyd weer teruggaan.

Rudiger F - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Rudiger F

Nice place.

Would have liked to stay a few extra days. The lady that received us was absolutely great and made us feel welcome. Great service, very friendly.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Lekker plek.

Ons sou daarvan gehou het om 'n paar dae langer te bly. Die dame wat ons ontvang het was lieflik en het ons baie tuis laat voel. Goeie diens, baie vriendelik.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Eugene N - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Eugene N

Vriendelike personnel en luukse kamers.

Mens word vriendelike verwelkom met aankoms en heerlik ontbyt word bedien. Kamer is goed toegerus en als wat jy nodig het is daar.

Hendrik W - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hendrik W

Gerieflik, skoon en goeie diens.

Die ligging is ideaal as mens van Suid Kaap na Natal reis (of andersom) met goeie diens, skoon em verskeie opsies van verblyf. Staf vriendelik en behulpsaam. Goeie waarde vir geld.

Schalk D - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Schalk D

Baie lekker ervaring.

Verblyf was baie lekker met goeie diens en 'n heerlike ontbyt en gasvryheid.

Catharina K - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Catharina K

Nie wat ons verwag het nie.

Die kamer wat ons bespreek het, is nie die kamer wat ons gekry het nie. Ontvangs was ook nie bewus van ons bespreking en die feit dat ons alreeds betaal het nie en moes heelwat rond bel om dit te bevestig. Die kamer wat ons wel gekry het, het egter gewerk. Die kamer is selfsorg, maar het nie genoeg messegoed vir die hoeveelheid mense in die kamer nie en ons moes vir ekstras gaan vra. Die kamer was ook baie oppervlakkig skoongemaak wat onsmaaklik was. Die kamer beskik ook nie oor genoegsame kragpunte vir die toebehore nie en een moet byvoorbeeld uitgetrek word om 'n ander in te prop. Ek beveel 'n multiplug aan. Die houtvloere bo ons het veroorsaak dat die gaste bo ons 'n verskriklike stoornis was. Prysgewys, met al die in ag geneem, het ons al op heelwat plekke gebly wat heelwat goedkoper was en beter was. Op 'n positiewe noot, die personeel is vriendelik en die ontbyt lekker. Ons sal ongelukkig nie terug kom nie.

Tidewaters River Lodge se terugvoer

Good day
All bookings are done online and we cant change rooms without the system notified.
The room that was booked is our budget room and the cheapest room.
Some people confuse our luxury with budget accommodation.

Tidewaters River Lodge
Letitia S - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Letitia S

Rustige vriendelike plekkie wat jou dadelik laat tuis voel!

Baie dankie vir ;n wonderlike ervaring. Linda wat ons gasvrou was het ons laat tuis voel en het altyd bygestaan om te help. Baie netjiese kamers en heerlike ontbyt!

Wendy B - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wendy B

Absolutely amazing place and friendly, helpful staff.

From the minute we arrived it was instant relaxation and rest. Heartfelt greeting on arrival and nothing was too much trouble. Our hostess, Phumzi, was an absolute gem and always had a smile. Wonderful stay and we will definitely be visiting again. A huge thanks to Tidewaters River Lodge for hosting us.

Tidewaters River Lodge se terugvoer

Thanks Wendy.

Glad you enjoyed your stay with us.
Hope to see you back soon.

Tidewaters River Lodge
Ingrid S - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ingrid S

Pragtige omgewing, heerlike verblyf, baie behulpsame en vriendelike personeel, asook ontbyt uit die boonste rakke.

Pragtige omgewing, heerlike verblyf, baie behulpsame en vriendelike personeel, asook ontbyt uit die boonste rakke.

Corné S - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Corné S

Lekker!

Baie lekker gebly. Behalwe dat ons kamer nie 'n aircon gehad het op een van die warmste dae van die jaar was dit 'n uitstekende kuiertjie. Die swembad het ons wel lekker afgekoel.

Kobus P - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Kobus P

Goeie ligging en naby alles.

Ons het die verblyf daar baie geniet. Die ontbyt was smaaklik en keurig voorberei. Baie vriendelike personeel.

Wendy D - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wendy D

Quaint place with everything you need.

Tidewaters is a lovely place to rewind.

Deon B - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Deon B

Gerieflik en naby alles.

Baie naby aan die rivier, lekker ontbyt en naby alles.

Johan F - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Johan F

Gerieflik geleë.

Pragtige, goed versorgde eenheid wat gerieflik geleë is vir 'n enkel aand of langer verblyf in Gonubie.

Johan V - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan V

Uitstekend, hoogs aan te beveel.

Enigste klagte, ek was te kort daar, verder uitstekend, gaan weer teruggaan.

Tidewaters River Lodge se terugvoer

Baie dankie, bly julle het dit geniet.
Groete,
Deon

Tidewaters River Lodge
Leon V - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Leon V

Baie privaat en lekker stil.

Hierdie gastehuis kan ons regtig aanbeveel. Absoluut 'n ware rusplek vir enige reisiger. Vriendelike personeel, pragtige skoon kamer en selfs aandete word na jou kamer gebring. Van al die gaste huise wat ons oor die jare by gebly het, sal ons hierdie gastehuis onder die top 3 plaas. Baie dankie.

Stephnie M - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Stephnie M

Omgewing baie mooi en rustig.

Personeel baie vriendelik, kamer baie skoon en netjies met goedversorgde tuin. Kamer waarin ons gebly het, kort lugversoring. Waaier is onvoldoende en die kamer word baie warm. Daar is 'n gebrek aan natuurlike sonlig in die betrokke kamer. Verkies 'n variasie vir ontbyt.

Mariaan H - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Mariaan H

Vriendelik en aangenaam.

Aangename verblyf. Vriendelike diens. Ontbyt lekker (tog baie basies).

Elizabeth M - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Elizabeth M

Nice but needs some attention.

The person on duty was very friendly, attentive and nice. But for the price we paid, there really needed to be better maintenance - things were breaking or broken in the room (toilet seat, kettle, light fixtures) and in the general space. It was a pleasant stay but for the price and the promotion of it being a 4 star place, we really expected a lot more.

Tidewaters River Lodge se terugvoer

Good day,
Thanks for your review, our peek season rate is in line with most 4 star guesthouses in Gonubie
Thanks for the good review on the staff as we strive to give good service
I will look into the maintenance aspect as nothing was reported to the staff or myself.

Tidewaters River Lodge
Sean R - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Sean R

No air cons nor management to assist.

I booked this facility because it was a 4 star B&B. When we arrived there was a nice young lady Pumzi who received us, no management. The rooms did not have air con's in, surely, surely a four star rated B&B would have air cons, when I asked Pumzi to speak to the owners she said they did not give her airtime to phone them so there was no contact. It was probably 30 degrees, weekend of the Ironman in East London, hence the need for the air con! So with that kind of poor service we left and checked in somewhere else where there were air cons and the service was great.

Tidewaters River Lodge se terugvoer

Thank you for the feedback.

1. Guest booked online and did not book room with air-con.
2. The nice lady, Pumzie, did phone me and I did talk to the guest and explain to him that he did not book rooms with air-con’s but did try to see if the rooms with air-cons was available but wasn’t. I would have taken air-coolers from our other guesthouse down to Tidewaters for them.
3. Pumzie phoned me from the Guesthouse phone and I did have a conversation with the guests.
4. Pumzie phoned me back and told he they left and that he told her that he’s going to put a bad review on the site.
5. The guests had contact with me on the Guesthouse phone.

Tidewaters River Lodge
Sandra O - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sandra O

Baie skoon en netjies en rustige atmosfeer.

Die dame wat ons verwelkom het was baie goed, het ons onmiddellik alles gewys en ook 'n heerlike ontbyt die volgende oggend vir ons gemaak. Kamer was baie mooi en ruim.

Steven A - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Steven A

Rustige omgewing en goeie, vriendelike diens.

Kamers is ruim en netjies. Personeel was baie vriendelik. Die ligging van die gastehuis is baie goed.

Willem R - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Willem R

Puik ligging.

Badkamer kort dringend aandag. Ons bedlampie het nie 'n gloeilamp ingehad nie en die diensafdeling kon nie ons van 1 voorsien nie. Laastens was ons matras baie swak en moet dit onmiddellik vervang word.

Jan B - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Jan B

Goed vertoeven.

Mooie kamer, prima ontbijt. Gastvrouw was heel attent. Jammer dat er bij het zwembad geen stoelen stonden. Bij de kamer buiten was een bank, hele avond daarop zitten was minder.

Michele V - Sep 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michele V

Baie lekker gebly.

Goeie waarde vir geld. Die koffie is net baie flou, maar verder uitstekende waarde vir geld. Die koffie kan sterker wees en ontbyt warmer.

Maryn V - Jan 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Maryn V

Ek sal weer in die toekoms daar bly.

Ons het in die gesinskamer gebly. Ons langnaweek se besoek vir die Ysterman 2015 was regtig waar aangenaam. Die ligging is naby die see asook restaurante en winkels. Die gesinskamer was baie ruim en ons kinders het die swembad baie geniet.

Sharlene M - Mei 2011
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sharlene M

It was a wonderful place and it was exceptionally clean.

Great place and it will definately be used by us again.

Leana J - Apr 2011
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Leana J

Ons is met baie vriendelikheid en gasvryheid ontvang. Plek is pragtig en alles was goed en

Lekker. Sal definitief in die toekoms weer daar tuisgaan. Baie dankie.

Dorothy M - Mrt 2010
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dorothy M

Most hospitable and comfortable - lovely 'home from home'.

Wonderful, helpful hostess - felt totally 'at home'

Bennie F - Mei 2010
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Bennie F

Excellent establishment

Dealing with a large group could sometimes become complicated. There are various requests and at times causes confusion for the establishment. In this instance we had a combination of this, but Antoinette handled it extremely well.

Teresa L - Okt 2010
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Teresa L

VALUE FOR MONEY.

WE ENDED UP STAYING AT THE SELF-CATERING CHALET FOR THE NIGHT. IT WAS SO LOVELY WE WISH WE COULD HAVE STAYED LONGER.

Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 15 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Tidewaters-rylaan 1, Gonubie, Oos-Londen, 5257, Oos-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDc4ZGNkNzQyLTA2M2QtNDk4ZS05NTA4LWIxMzgwNWY1MDg3ZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense 48 5 1 5 1 Tidewaters Drive Gonubie 5257 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -32.93444241991 28.011341392994

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang