Tidewaters River Lodge
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
Deon Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 56
Op LekkeSlaap 15 jaar
Opsomming van Resensie
Renata B - Des 2023
Algehele gradering
Xx.
Karen V - Mrt 2023
Algehele gradering
Die eienaar en personnel was baie vriendelik en het alles gedoen om jou tuis te laat voel.
Sarah-lee W - Feb 2023
Algehele gradering
Lovely ambiance, River Lodge feeling of being part of the Gonubie area.
Carla S - Mrt 2024
Algehele gradering
Baie rustig.
Unine O - Jun 2023
Algehele gradering
Stil, rustige omgewing om in te rus na 'n besige dag.
Jacqueline B - Des 2023
Algehele gradering
It was a very happy and relaxing stay.
Anthony S - Okt 2022
Algehele gradering
Baie lekker.
Marnus P - Mei 2022
Algehele gradering
Kamer was vuil op plekke.
Wimpie N - Des 2021
Algehele gradering
The stay was pleasant and comfortable, neat and tidy.
Louise T - Nov 2021
Algehele gradering
Thank you for hosting us. Had a lovely stay.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Dankie dat julle ons ontvang het. Het 'n lieflike tyd gehad.
Dankie dat julle ons geakkommodeer het, ons het 'n lieflike verblyftydperk gehad en selfs nog 'n nag gebly. Personeel was vriendelik en altyd beskikbaar. Die rivier was nie goed vir visvang nie, maar pragtig en lekker vir 'n stappie. Ek sal definitief aanbeveel dat 'n klein wasgoedlyn aangebring word om handdoeke en nat klere op te hang. Die swembad moet veilig gemaak word met een of ander soort omheining.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Ilse O - Des 2020
Algehele gradering
Baie lekker en baie vriendelike personeel.
Marike B - Sep 2020
Algehele gradering
Rustige wegbreek.
Johann M - Sep 2020
Algehele gradering
Baie rustige omgewing het lekker uitgerus
Corrie D - Sep 2019
Algehele gradering
Such calming experience.
Ronel G - Jun 2019
Algehele gradering
Sprokies mooi verblyf.
Alan R - Jan 2019
Algehele gradering
Awesome.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Awesome.
Die diens was briljant. Die diens uitstekend. Heeltemal beïndruk. Slaapkamer en geriewe super. Ons sal terug wees.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Suzette M - Jan 2019
Algehele gradering
It is a priceless and perfect location.
Christel S - Jan 2019
Algehele gradering
Pragtige lodge by die rivier.
Rudiger F - Apr 2019
Algehele gradering
Nice place.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Lekker plek.
Ons sou daarvan gehou het om 'n paar dae langer te bly. Die dame wat ons ontvang het was lieflik en het ons baie tuis laat voel. Goeie diens, baie vriendelik.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Eugene N - Okt 2019
Algehele gradering
Vriendelike personnel en luukse kamers.
Hendrik W - Okt 2019
Algehele gradering
Gerieflik, skoon en goeie diens.
Schalk D - Des 2019
Algehele gradering
Baie lekker ervaring.
Catharina K - Des 2019
Algehele gradering
Nie wat ons verwag het nie.
Lees meerTidewaters River Lodge se terugvoer
Good day
All bookings are done online and we cant change rooms without the system notified.
The room that was booked is our budget room and the cheapest room.
Some people confuse our luxury with budget accommodation.
Letitia S - Des 2018
Algehele gradering
Rustige vriendelike plekkie wat jou dadelik laat tuis voel!
Wendy B - Jul 2018
Algehele gradering
Absolutely amazing place and friendly, helpful staff.
Tidewaters River Lodge se terugvoer
Thanks Wendy.
Glad you enjoyed your stay with us.
Hope to see you back soon.
Ingrid S - Des 2018
Algehele gradering
Pragtige omgewing, heerlike verblyf, baie behulpsame en vriendelike personeel, asook ontbyt uit die boonste rakke.
Corné S - Jan 2018
Algehele gradering
Lekker!
Kobus P - Des 2018
Algehele gradering
Goeie ligging en naby alles.
Wendy D - Jul 2018
Algehele gradering
Quaint place with everything you need.
Deon B - Mei 2018
Algehele gradering
Gerieflik en naby alles.
Johan F - Feb 2018
Algehele gradering
Gerieflik geleë.
Johan V - Aug 2017
Algehele gradering
Uitstekend, hoogs aan te beveel.
Tidewaters River Lodge se terugvoer
Baie dankie, bly julle het dit geniet.
Groete,
Deon
Leon V - Mrt 2017
Algehele gradering
Baie privaat en lekker stil.
Stephnie M - Des 2017
Algehele gradering
Omgewing baie mooi en rustig.
Mariaan H - Des 2017
Algehele gradering
Vriendelik en aangenaam.
Elizabeth M - Des 2017
Algehele gradering
Nice but needs some attention.
Tidewaters River Lodge se terugvoer
Good day,
Thanks for your review, our peek season rate is in line with most 4 star guesthouses in Gonubie
Thanks for the good review on the staff as we strive to give good service
I will look into the maintenance aspect as nothing was reported to the staff or myself.
Sean R - Jan 2017
Algehele gradering
No air cons nor management to assist.
Lees meerTidewaters River Lodge se terugvoer
Thank you for the feedback.
1. Guest booked online and did not book room with air-con.
2. The nice lady, Pumzie, did phone me and I did talk to the guest and explain to him that he did not book rooms with air-con’s but did try to see if the rooms with air-cons was available but wasn’t. I would have taken air-coolers from our other guesthouse down to Tidewaters for them.
3. Pumzie phoned me from the Guesthouse phone and I did have a conversation with the guests.
4. Pumzie phoned me back and told he they left and that he told her that he’s going to put a bad review on the site.
5. The guests had contact with me on the Guesthouse phone.
Sandra O - Des 2016
Algehele gradering
Baie skoon en netjies en rustige atmosfeer.
Steven A - Des 2016
Algehele gradering
Rustige omgewing en goeie, vriendelike diens.
Willem R - Des 2016
Algehele gradering
Puik ligging.
Jan B - Jan 2016
Algehele gradering
Goed vertoeven.
Michele V - Sep 2015
Algehele gradering
Baie lekker gebly.
Maryn V - Jan 2015
Algehele gradering
Ek sal weer in die toekoms daar bly.
Sharlene M - Mei 2011
Algehele gradering
It was a wonderful place and it was exceptionally clean.
Leana J - Apr 2011
Algehele gradering
Ons is met baie vriendelikheid en gasvryheid ontvang. Plek is pragtig en alles was goed en
Dorothy M - Mrt 2010
Algehele gradering
Most hospitable and comfortable - lovely 'home from home'.
Bennie F - Mei 2010
Algehele gradering
Excellent establishment
Teresa L - Okt 2010
Algehele gradering
VALUE FOR MONEY.
- Kapasiteit: 15 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Tidewaters-rylaan 1, Gonubie, Oos-Londen, 5257, Oos-Kaap
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang