Tidewaters River Lodge
- Kapasiteit: 15 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Tidewaters-rylaan 1, Gonubie, Oos-Londen, 5257, Oos-Kaap
- Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Tidewaters River Lodge is langs die Gonubierivier in Gonubie geleë en dit is waarlik 'n voël- en natuurliefhebber se paradys. Die lodge fokus spesifiek op die oordeelkundige sakereisiger of vakansieganger. Dit is 'n plek waar gaste kan ontspan en hulle verlustig in die veilige, pragtige en rustige omgewing.
Die lodge het 6 kamers. Geriewe in die kamers sluit in: tee- en koffiemaakgeriewe, DStv, 'n privaat ingang, daaglikse skoonmaakdiens, faksgeriewe, gratis WiFi, beddegoed en handdoeke. Gaste kan kies tussen B&B- en selfsorgopsies. Die lodge het ook 'n sonkrag-rugsteunkragstelsel vir enige kragonderbrekings.
Die lodge het 'n swembad en braaigeriewe en 'n boma waar 'n mens lekker kan braai of net langs die vuurtjie ontspan. Kajakke is ook te huur aangesien die lodge reg langs die rustige rivier geleë is en daar is kabeljou en knorders om te vang. Ons bied bootritte en lughawependeldienste is beskikbaar.
'n Gesonde Kontinentale- of volledige Engelse ontbyt word daagliks tussen 07:00 en 10:00 bedien. Aandetes is beskikbaar op versoek. Daar is ook veilige parkeerplek van die straat af.
Kenmerke
Geriewe
- ADSL-lyn
- 24-uur Ontvangs
- Kroeg
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Kinderoppasser Op Versoek
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Troeteldiere indien gereël
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- Konferensiegeriewe
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Kunsvlieghengel
- Visvang
- Voëlkyk
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Kamerbediening
- Ontbyt
- Aandete Op Versoek
- Piekniekmandjies Op Versoek
- Tee
- Etes Op Versoek
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
- Dataprojektor
- DVD-speler
- Blaaibord
- Witborde
- Skootrekenaar-projektor
- Kantoorgeriewe
- Internet
- Televisie
- Videospeler
- Plek vir tot 30 afgevaardigdes
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
Deon Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 56
Op LekkeSlaap 15 jaar
Ligging
- Tidewaters-rylaan 1, Gonubie, Oos-Londen, 5257, Oos-Kaap
- Gaste dink Tidewaters River Lodge het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Gonubie Oos-Londen Oos-Kaap
- Kapasiteit: 15 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Tidewaters-rylaan 1, Gonubie, Oos-Londen, 5257, Oos-Kaap
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang