Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Tierboskat

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: P124-1, Nooitgedacht Plaas, Swartruggens, 2835, Noordwes
  • Vanaf R620 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Tierboskat is op 'n plaas in Swartruggens geleë, waar vriendelike personeel daagliks na die werf, plaas en diere omsien. Dit bied gerieflike verblyf met gemeenskaplike selfsorggeriewe.

Verblyf word in 2 rondawels gebied en elkeen het 'n dubbelbed en 'n privaat badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak.

Die gemeenskaplike buitekombuis is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, gasstoof, eetgerei en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus.

Veilige parkeerplek en braaigeriewe is beskikbaar. Gaste kan gerus die draf- en fietsroetes verken.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildkyk

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • P124-1, Nooitgedacht Plaas, Swartruggens, 2835, Noordwes
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Bojanala Noordwes
Vanaf
Vanaf R620
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R620
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: P124-1, Nooitgedacht Plaas, Swartruggens, 2835, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb8dab620766c8daf33c0e6f7e4d1c6f5d18da218a8e9d7fa5de631765b479bbc14f94de2c3f720321efd5b2e06668a5c43d9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R620 per nag (plek vir 2) P124-1 Nooitgedacht Farm 2835 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -25.604540186768 26.652019390398

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang