Boonsteplaas Farmstay
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: P124-1, Nooitgedacht Plaas, Swartruggens, 2835, Noordwes
- Vanaf R500 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Boonsteplaas Farmstay is op 'n plaas in Swartruggens geleë, waar vriendelike personeel daagliks na die werf, plaas en diere omsien. Dit bied gerieflike verblyf met gemeenskaplike selfsorggeriewe.
Verblyf word in 2 rondawels gebied en elkeen het 'n dubbelbed en 'n privaat badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak.
Die gemeenskaplike buitekombuis is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, gasstoof, eetgerei en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus.
Veilige parkeerplek en braaigeriewe is beskikbaar. Gaste kan gerus die draf- en fietsroetes verken, asook piekniek en begeleide staproetes teen 'n ekstra koste.
Ligging
- P124-1, Nooitgedacht Plaas, Swartruggens, 2835, Noordwes
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: P124-1, Nooitgedacht Plaas, Swartruggens, 2835, Noordwes