Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Tierfontein Rondawel

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Tierfontein Plaas, Erf 52, Baardskeerdersbos, 7220, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Tierfontein Rondawel is op ’n leliedam en bied pragtige uitsigte oor die vallei en het ’n rustige atmosfeer. Die eenheid is net 5 km buite Baardskeerdersbos en is 'n paradys vir voëlkykers, met vele inheemse spesies in die tuin en arboretum. Daar is ook staproetes deur die ongerepte fynbos en natuurskoon.

Die rondawel is vir selfsorg toegerus vir 2 gaste op soek na rustigheid in die natuur. Die lieflike stoep het 'n ongelooflike uitsig en 'n vuurput vir braai of kosmaak. Die voordeur lei direk na die slaapkamer met ’n koningingrootte-bed, die sitarea en die en suite-badkamer het 'n stort wat met gas verhit word. Linne en handdoeke word voorsien.

Die kombuis is in 'n aparte gebou langs die patio. Dis ten volle toegerus en het groot skuurdeure. Daar is 'n dagbed, etenstafel, elektriese yskas en 'n kragpunt om toestelle te laai. Die res van die rondawel het sonkragligte, olielampe en kerse. Die sanitasiestelsel is waterbesparend en vullis word herwin of tot kompos verwerk.

Die plaas het pragtige staproetes, 'n arboretum en 'n kloof met 'n klein, inheemse woud en 'n waterval met 'n dek. Langs die staproete is 'n plonspoel tussen die fynbos waar gaste kan afkoel. Daar is fantastiese voëlkykgeleenthede en ons is voltyds besig om indringerspesies uit te roei.

Tierfontein Rondawel is gemik op gaste wat hulself graag in die natuur inleef, maar is ook naby strande, wynplase en historiese dorpies. Die fynbos is uitstekend vir gaste wat in botanie belangstel met 'n groot verskeidenheid en van die mees bedreigde spesies. Dit is die perfekte wegbreek vir natuurliefhebbers.

Aangesien die rondawel in 'n natuurreservaat geleë is, word troeteldiere ongelukkig nie toegelaat nie.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Badkamer
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Verekombers

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Stoof

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 15 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
5.0
Wat gaste dink
Julia B
Saam met lewensmaat
5.0
Magical! We had a magical stay at Tierfontein Rondawel. The location is absolutely stunning. The rondawel is comfortable and beautifull...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mei 2024
Colleen C
Saam met lewensmaat
5.0
A little piece of heaven on earth. Peace and tranquility with wonderful bird life, a beautiful manmade forest on your doorstep and the ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Des 2023
Janine M
Saam met lewensmaat
5.0
Beautiful and peaceful. Tierfontein Rondawel is one of our favourite places. It's always magical.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jun 2023
Janine M
Saam met lewensmaat
5.0
Something magical about this spot. We loved spending another weekend in Baardskeerdersbos. The photos don't do it justice at all. So pe...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Apr 2023
Laine D
Saam met lewensmaat
4.8
Fantastiese avontuur! Most loving, genuine people, sharing their piece of paradise! The bird life is fantastic and very prevalent. Beau...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Liz Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 15

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Tierfontein Plaas, Erf 52, Baardskeerdersbos, 7220, Wes-Kaap
  • Gaste dink Tierfontein Rondawel het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Overberg Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Tierfontein Plaas, Erf 52, Baardskeerdersbos, 7220, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5a9bdc9672340513bf92c251617c846a87afb63d3561fd2e95a6a9b1b02e88459ab318f6364c880245f07a576c7fc2f02e63?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2) 15 5 1 5 Tierfontein Farm Erf 52 7220 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -34.567357989868 19.606368603176

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang