Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Tierhoek Cottages Fig Tree House

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Alison & Bruce Geverifieer

Eiendomme 5

Resensies 29

Op LekkeSlaap 12 jaar

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 2 resensies vir Tierhoek Cottages Fig Tree House
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Yonande J - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yonande J

Natuurprag en gemak.

Wat 'n ongelooflike mooi plek met die berge reg rondom jou. Alles lyk net soos op die website. Die huis is toegerus met alles wat jy nodig het. Heerlik in die klowe gaan stap.

Tierhoek Cottages Fig Tree House se terugvoer

We are so pleased you enjoyed your stay in our peaceful valley.
We look forward to welcoming you back soon.
The Tierhoek Team

Tierhoek Cottages Fig Tree House
Petro O - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petro O

Lekker wegbreek met oorvloed natuurskoonheid en al die geriewe. Onvergeetlik!

Baie privaat en pragtig geleë in 'n groen vallei. Perfekte wegbreek diep in die natuur. Die akkommodasie is gerieflik en goed uitgelê, en baie lekker kombuis met al die geriewe wat benodig word. Lekker kaggelvuur, en binne sowel as buite braaiplek. Uitsigte is asemrowend en reg rondom die huis, met sitplekkies oral om dit te kan geniet. Lekker swembad vir somermaande waar kinders heeldag kan baljaar. Sal beslis wil terugkeer en kan dit met oorgawe aanbeveel.

Vanaf
Vanaf R6 200
per nag, vir 10 mense
Vanaf
R6 200
per nag, vir 10 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Noree-weg, Tierhoek Organiese Plaas, Robertson, 6705, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA85e646818a582b3d78ffb5e2663d9e92106363eef22bc4aa0032d5959e22f100aed2578b012c4309169b902643eb8ce20a0d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R6 200 per nag, vir 10 mense 2 5 1 5 Noree Road Tierhoek Organic Farm 6705 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.712203020972 19.78949368

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang