Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Tierhoek House & Cottage

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Alison & Bruce Geverifieer

Eiendomme 5

Resensies 29

Op LekkeSlaap 12 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 26 resensies vir Tierhoek House & Cottage
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.6/5
Cor V - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cor V

Perfek van A - Z!

Net eerstens: Ons het nie in Tierhoek House gebly nie, maar in die Pepper Tree Cottage. Dit was ongelooflik en ons het die beste naweek gehad! Die eenheid is baie privaat, gemaklik, intiem en perfek vir twee mense (met honde!) 'n Heerlike binne-kaggel hou die koue buite, terwyl daar ook 'n buite-braai (onderdak) is, plus nog 'n "boma"-tipe braai/vuurmaakplek onder die boom. Die uitsigte is pragtig, en mens wil net op die stoep sit en niks doen. Die klein plunge pool is perfek en privaat (meer vir die somer). Die kamer en badkamer was ruim genoeg, en die bed met kussings gemaklik, met lekker leesliggies. Die kombuis is goed toegerus met alles wat jy nodig het. Ons het heerlik gaan stap op die staproetes, en geen probleme van bobbejane gehad nie. 'n Perfekte wegbreeknaweek-plek!

Ilze D - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilze D

Afglee verblyf in 'n pragtige omgewing.

Tierhoek was 'n belewenis! Afgelee, stil en rustig. Net die pragtige natuur, berge en sterrehemel om jou. Die fasiliteite was goed en alles is daar wat jy mag nodig kry. Ons het veral die swembadjie en die buitestort baie geniet. Ons sal beslis teruggaan!

Liesel V - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liesel V

Stunning getaway spot.

We had a wonderful time at Quince Cottage. Has everything you need. All information is provided, attention to detail is evident. We loved it so much, we are already talking about our next visit.

Wessel B - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Wessel B

Lekker.

Baie mooi omgewing en alles in huis wat jy nodig het.

Liana V - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liana V

So 'n mooi ligging. Stil en rustig. Die huis is goed toegerus en so netjies.

Die perfekte plek om weg te kom van al die geraas maar tog naby genoeg aan die wynplase in die omgewing. Ons het heerlik gebly in Quince Cottage.

Tierhoek House & Cottage se terugvoer

Dankie vir die mooi kommentaar, Quince cottage is 'n baie spesiale plek. Jy is nooit so ver van 'n fantastiese wynmakery in en om Robertson nie. Ons sien daarna uit om jou terug te verwelkom. Die Tierhoek-span.

Tierhoek House & Cottage
Marianna E - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marianna E

Lieflike, rustige naweek.

Ons het in Peppertree gebly en dit was lieflik. Daar is alles wat jy nodig het vir die verblyf en die bitter groot bad het die beste uitsig. Hulle het die lekkerste staproetes en dan in die aande het ons verstom na al die sterre gestaar. Die huis is baie privaat en is perfek vir 'n romantiese 'mamma pappa naweek' of 'n plek waar jy net vrede kan vind.

Tierhoek House & Cottage se terugvoer

Dankie vir die mooi kommentaar. Die bad is des te beter om na die berguitsig te kyk. Ons deel graag Tierhoek en sien uit daarna om jou terug te verwelkom. Die Tierhoek-span.

Tierhoek House & Cottage
Herman V - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Herman V

Asemrowend mooi. Jy, die natuur en niks anders.

Ongelooflike mooi huisie (Stone Cottage), baie privaat met uitsigte wat ek nog nooit ervaar het nie. Die uitsig oor die dam was baie besonders. Moet net nooit jou verkyker by die huis vergeet soos ons nie. Heerlik gestap met ons hondekinders wat dit net so geniet het. Ons het dit so geniet dat ons, ons mid-week bespreking met 'n dag verleng het. Ons gaan beslis weer terug. Dankie Bruce en Alison dat julle hierdie wonderlike plek met ons gedeel het. Ons het dit terdeë geniet.

Tierhoek House & Cottage se terugvoer

Dankie vir die mooi kommentaar, Stone cottage is 'n baie spesiale plek en ons is mal daaroor dat jou diere ook lekker gekuier het. Die Tierhoek-span.

Tierhoek House & Cottage
Minette C - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Minette C

Delightful cottage in a majestic mountain setting.

Amazing setting with stunning views up and down the valley. Other cottages are not in sight, so it has a really remote feel. The lovely old renovated cottage was an unexpected delight to be on this organic fruit farm while delicious sweet apricots were being harvested. The really reliable WiFi was an unexpected bonus! Visitors with any mobility challenges may find the high bathroom stairs difficult to manage.

Louis L - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Louis L

Heerlik, ongelooflike uitsig, stoepsit op sy beste.

Ongelooflik, van die mooiste natuurskoon in SA, jy moet net van die roetes gaan stap.

Tierhoek House & Cottage se terugvoer

Dankie vir die mooi kommentaar. Ons is mal daaroor om Tierhoek te deel en sien uit daarna om jou weer te sien. Die Tierhoek span.

Tierhoek House & Cottage
Duane V - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Duane V

Great adventure staying here.

Beautiful location and absolutely peaceful.

Tierhoek House & Cottage se terugvoer

Thank you for the great comments, and are so pleased you found Tierhoek restful and relaxing. We look forward to welcoming you back. The Tierhoek team.

Tierhoek House & Cottage
Adrienne R - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adrienne R

It was wonderful.

Great setting in the mountains. Fur-babies were very comfortable.

Tierhoek House & Cottage se terugvoer

Thank you very much for the lovely comments and that the fur-babies enjoyed them selves. We love sharing Tierhoek with guests and look forward to welcoming you back, the Tierhoek team

Tierhoek House & Cottage
Alecia V - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Alecia V

Asemrowend.

Heerlike plek tussen berge en natuur.

Tierhoek House & Cottage se terugvoer

Ons is regtig bo in die berge en is so bly jy het jou verblyf by Tierhoek geniet. Ons sien uit daarna om julle terug te verwelkom, die Tierhoek-span.

Tierhoek House & Cottage
Therese L - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Therese L

Eko-vriendelike, natuurskone kothuis in die berge!

Die privaatheid en ruim spasie tussen eenhede het ons aangestaan.

Tierhoek House & Cottage se terugvoer

Dankie vir die goeie kommentaar. Ons is trots op die privaatheid wat ons gaste in die Tierhoek-kothuise ervaar en sien uit daarna om jou terug te verwelkom. Die Tierhoek-span.

Tierhoek House & Cottage
Tracey P - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tracey P

A hidden gem. Peace and tranquility is the ultimate.

Cottage was very well-equipped and very clean. I could find no fault. Best find in a long time.

Tierhoek House & Cottage se terugvoer

Thank you so much for the lovely comments. We love sharing Tierhoek with guests and look forward to welcoming you back, the Tierhoek team.

Tierhoek House & Cottage
Janine R - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janine R

Tranquillity at its best.

Tierhoek is an absolute gem of a place. There is not a direction that is not beautiful and the cottages are so well equipped and clean. Definitely a type of place to return to and to unwind with a good book and some comfy walking shoes.

Tierhoek House & Cottage se terugvoer

We are so pleased you enjoyed your stay and look forward to welcoming you back again soon.
The Tierhoek Team

Tierhoek House & Cottage
Dreyer G - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Dreyer G

Heerlik, stil en rustig, lekker gestap in die berg en lekker "gestoep".

Ek het die stilte baie geniet. Baie lekker plunge pool. Mooi uitsig oor berge, minimale verkeer.

Tierhoek House & Cottage se terugvoer

Baie dankie vir die mooi kommentaar. Ons deel graag Tierhoek met gaste en sien uit daarna om jou terug te verwelkom, die Tierhoek-span.

Tierhoek House & Cottage
Manfred Gustav L - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Manfred Gustav L

Fantastic.

Totally stunning loved the hike.

Tierhoek House & Cottage se terugvoer

Thank you very much for the lovely comments. We are busy clearing the mountain paths, putting up better direction signs and improving the maps. We love sharing Tierhoek with guests and look forward to welcoming you back, the Tierhoek team

Tierhoek House & Cottage
Irma B - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Irma B

Wonderlike stilte, natuurskoon, privaatheid en professionele diens.

Stone cottage het al ons behoeftes voldoen, sal vir seker weer terugkeer vir 'n tweede, derde, vierde, vyfde ens. keer!

Tierhoek House & Cottage se terugvoer

Dankie vir die mooi kommentaar en ons sien uit daarna om jou terug te verwelkom. Die Tierhoek-span.

Tierhoek House & Cottage
Anton R - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anton R

Die beste wegbreek na die stilte om batterye te laai.

Tierhoek Cottages, geleë in die Noree-vallei, 20 km buite Robertson, is die ideale bestemming om te ontvlug van die stad se gedruis en die gejaagdheid van die lewe. Met geen selfoonopvangs en internet konneksie kan 'n mens jou lewensbatterye laai met die rustigheid, pragtige natuurskoon, voëlgeluide en ander verrassings wat die natuur jou bied. Elke eenheid is privaat met niemand om jou te pla nie. Ontspan op jou stoep, koel af in `n eie swembad en braai dat die rook letterlik draai. Stone Cottages is ingerig met die basiese benodigdhede om jou wegbreek naweek (of week) sonder gesukkel 'n onvergeetlike ervaring te maak. As jy jouself weer wil/moet inhaal is Tierhoek Cottages dié bestemming om te oorweeg.

Tierhoek House & Cottage se terugvoer

Sjoe wat mooi kommentaar. Ons is so bly jy het jou verblyf geniet en sien uit daarna om jou terug te verwelkom. Die Tierhoek-span.

Tierhoek House & Cottage
Mariette M - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Mariette M

Perfek vir mense wat stilte soek in natuu.

Mooi kliphuis in die natuur.

Tierhoek House & Cottage se terugvoer

Dankie vir die mooi kommentaar, Stone cottage is 'n baie spesiale plek en ons is mal daaroor dat jou diere ook lekker gekuier het. Die Tierhoek-span.

Tierhoek House & Cottage
Justin X - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Justin X

Definitely a place for time out.

This was just what was needed. No tech. Just relax. It is a dated cottage but that’s its charm also; it’s done tastefully to be quaint. I.e. there was nothing uncomfortable about our stay. A couple of kitchen items need replacing but one is won over by the views and quiet seclusion. Highly recommend doing the Rafting Route 62 trip on the Breede River in Robertson when staying here.

Tierhoek House & Cottage se terugvoer

We are pleased you and your family enjoyed your stay and thank you for your comments.
We look forward to welcoming you back soon.
The Tierhoek Team

Tierhoek House & Cottage
Annelie T - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annelie T

Pragtige omgewing en ver weg van enige steurings.

Die Quiche Cottage was pragtig. skoon en netjies. Ongelukkig net daar oornag a.g.v. troue in die omgewing, maar ons het dadelik 2 nagte bespreek om bietjie daar te gaan uitrus.

Tierhoek House & Cottage se terugvoer

We are so pleased you enjoyed your stay with us and look forward to welcoming you here for a longer visit.
The Tierhoek Team

Tierhoek House & Cottage
Ruth P - Feb 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ruth P

A serene piece of paradise in the mountains - everything was perfect.

See the stars.

Tierhoek House & Cottage se terugvoer

Thank you for your wonderful review. We are so pleased that you enjoyed your stay and we look forward to welcoming you back.

The Tierhoek Team

Tierhoek House & Cottage
Marliese F - Apr 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marliese F

'n "Cosy" kothuis!

Ons het ongelooflik lekker gebly en die kothuis is baie goed ingerig. Elke kothuis het sy eie swempoel en braai-area. Werklik 'n fantastiese plek!

Tierhoek House & Cottage se terugvoer

Ons is mal daaroor dat ons kothuise so privaat is en is so bly jy het dit geniet. Dankie vir die mooi kommentaar en ons sien uit daarna om jou terug te verwelkom. Die Tierhoek-span.

Tierhoek House & Cottage
Rudi S - Okt 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rudi S

Asemrowend!

Die beste plek om heen te gaan as jy net wil afskakel en 'n klipgooi van Robertson af.

Tierhoek House & Cottage se terugvoer

We are so pleased that you enjoyed Tierhoek Cottages.
We work very hard to make it a relaxing, romantic stay.

Kind regards,
The Tierhoek Team

Tierhoek House & Cottage
Geoff S - Sep 2012
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Geoff S

Excellent

Excellent in all respects

Tierhoek House & Cottage se terugvoer

Thanks for the lovely comments and we look forward to welcoming you back. The Tierhoek team

Tierhoek House & Cottage
Vanaf
Vanaf R4 700
per nag, vir 8 mense
Vanaf
R4 700
per nag, vir 8 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Noreeweg, Tierhoek Organic Farm, Robertson, 6705, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb95a0732b95a664fd1ef9a29b95b88cd8afdc0f39406bf614dd846fa404073d2bd0488154053053f1041bd7eab29b0fdb529?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 700 per nag, vir 8 mense 26 5 1 5 Noree Road Tierhoek Organic Farm 6705 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -33.712203020972 19.789458811283

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang