Dragon Rock @ Tierkloof Mountain Cottages
- Soos Gesien op Facebook
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Langs die R355, Tierkloof Mountain Cottages, Breederivier DC, 6835, Wes-Kaap
- Vanaf R3 455 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Dragon Rock @ Tierkloof Mountain Cottages is een van drie kothuise op 'n 1200 hektaar plaas in die skilderagtige Breederiviervallei omring deur berge. Dit is 65 km vanaf Ceres geleë en is die perfekte opsie vir 'n rustige wegbreek aangesien die kothuis 'n rustige toevlugsoord met skilderagtige platteland bied.
Dié kothuis bied slaapplek vir altesaam 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Hierdie kamers deel 'n badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. 'n Privaat buitestort is ook beskikbaar.
Die helder en lugtige oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat volledig toegerus is met 'n gasstoof, elektriese oond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware asook tee- en koffiemaakgeriewe. Vanuit hierdie kombuis lei 'n etenstafel waar gaste hul maaltye saam kan geniet. Die knus sitkamer het gemaklike sitplek en 'n kaggel waar gaste met 'n boek kan ontspan. Toegang tot gratis WiFi is beskikbaar.
Hierdie leefarea maak oop op 'n onderdakstoep met gemaklike buitemeubels. Dié patio lei na 'n houtdek met sonstoele, 'n plonspoel en 'n houtbrandbad. Doendinge om op die plaas te geniet sluit sterrekyk, voëlkyk en voetslaan in, terwyl doendinge in die omgewing voëlkyk, ritslyne in Ceres, bergfietsry, fietsry en 4x4-roetes insluit.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Troeteldiere indien gereël
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Groot 5
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Stort
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Oond
- Stoof
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.9/5
Elsa Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 24
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- Langs die R355, Tierkloof Mountain Cottages, Breederivier DC, 6835, Wes-Kaap
- Gaste dink Dragon Rock @ Tierkloof Mountain Cottages het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Breederiviervallei Wes-Kaap
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Langs die R355, Tierkloof Mountain Cottages, Breederivier DC, 6835, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang