Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Tiffany's BnB

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

MARILIZE Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 8

Op LekkeSlaap 1 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 8 resensies vir Tiffany's BnB
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
5.0/5
Ben D - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ben D

Lekker eet, lekker krieket gekyk saam met die ander gaste, lekker geslaap.

Heerlike, cozy opset. Gasvrou vriendelik en tegemoetkomend.

Wilana B - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilana B

Gerieflik, gemaklik, kos was heerlik1.

Goeie en vriendelike personeel!

Tiffany's BnB se terugvoer

Baie dankie Wilana, hoop ons sien julle weer.

Tiffany's BnB
Wilma V - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilma V

Baie gemaklike en rustige plek.

Heerlik gebly. Rustig en skoon woonplek.

Tiffany's BnB se terugvoer

Dankie Wilma, so bly julle het julle slapie by ons geniet.

Tiffany's BnB
Myron P - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Myron P

Baie lekker.

Dit was baie lekker, veral die ontbyt. Dit sal beslis weer my verblyf wees in Sedgefield.

Nico V - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Nico V

Splendid, homely service.

It was splendid. Real value for money.

Morne D - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Morne D

Vriendelik, bekostigbaar, rustige atmosfeer en veilig.

Baie snoesig, vriendelike diens, skoon, netjies en die ontbyt was uit die boonste rakke. Sal weer kom oorslaap.

Helena P - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Helena P

Heerlik en ontspanne.

Baie lekker en skoon, net die veilige parkering van motor 'n probleem aangesien jy in die straat voor die gastehuis moet parkeer.

Cedric B - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Cedric B

Baie aangenaam.

Bitter lekker vir een aand oor bly.

Vanaf
Vanaf R950
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R950
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Egretstraat 1, Meedingsride, Sedgefield, 6573, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA332d3d14e6e6c620bacd5a3a818c81fab333ea1dd453ce10826965ad15a2644340651025e50630bb44c99be42ee9e2496dd6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag, vir 2 mense 8 5 1 5 1 Egret Street Meedingsride 6573 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 11:00 -34.018985614762 22.815469338029

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang