Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Tigh-na-Breagha

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mill-straat 55, McGregor, 6708, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 200 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

Tigh-na-Breagha is 'n knus en smaakvol versierde selfsorgkothuis in die hartjie van McGregor. Dit is 'n wonderlike opsie vir 'n wegbreek van die stad se gewoel.

Dié kothuis bied gerieflike slaapplek vir 4 gaste op 'n slag en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n bad. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en maak gebruik van die tweede badkamer wat 'n stort het. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.

Die leefarea beskik oor 'n kombuis wat volledig toegerus is met 'n gasstoof, elektriese oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware asook tee- en koffiemaakgeriewe. 'n Skottelgoedwasser en wasmasjien is ook beskikbaar. Van die kombuis af lei 'n etenstafel en 'n knus sitkamer met gemaklike sitplek, 'n kaggel en 'n TV. Toegang tot gratis WiFi is beskikbaar.

Buite is daar 'n onderdak-patio met buitesitplek, 'n tafel met stoele en braaigeriewe wat die perfekte plek is vir 'n skemerkelkie in die aand terwyl jy die tuin-uitsigte bewonder. Die eiendom het ook 'n uitnodigende swembad waar gaste kan afkoel op daardie warm somersdae. Gaste kry veilige parkeerplek op die perseel.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Bad, Toilet
Badkamer 2

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Fietsry

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 8 resensies vir Tigh-na-Breagha
Netheid
4.5/5
Diens
4.8/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.6/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Claire Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 8

Op LekkeSlaap 6 maande

Ligging

  • Mill-straat 55, McGregor, 6708, Wes-Kaap
  • Gaste dink Tigh-na-Breagha het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 200
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R2 200
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mill-straat 55, McGregor, 6708, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6e8c7bd9ef15d7cceecd6ebeb8464aa30a3d5573b7380333c61eff78173ca086a2d8969e48540516b33a7825d66238b6c774?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 200 per nag, vir 4 mense 8 5 1 5 55 Mill Street McGregor 6708 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.9517473 19.8211284

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang